Goeiemore almal
Vind brief aangeheg vir borgskap vir een van ons Zenzele-stoeiers. Indien daar enigeen is wat behulpsaam kan wees, op welke manier ookal, sal dit baie waardeer word.
Groete.
Laurika
Laurika de Villiers
083 441 4038
![]()
P Please consider the environment before printing this email.
Meesters -
Hiermee weer die briewe vir julle aandag. (Daar was ‘n fout in die Omsendskrywe gewees). Die sluitingsdatum vir die inskrywings was alreeds gewees, maar kom ons probeer nog vir oulaas om vir Tharollo te help.
Groete.
Laurika
Laurika de Villiers
083 441 4038
![]()
P Please consider the environment before printing this email.