Die Tuks Challenge stoeitoernooi word Saterdag 23 Februarie 2019 in die Rembrandtsaal by die LC de Villiers Sportgronde van die Universiteit van Pretoria gehou. Heelwat meesters is as afrigters en beamptes daar betrokke. Ten einde hulle die geleentheid te gee om saam te oefen, is ons meestersoefening daar. Ons begin om 06:30
Google Maps Koordinate: -25.753399, 28.249633. Neem Suidstraat in ‘n oostelike rigting vanaf Jan Shoba (Duncan) straat.
Groete
Pine
François Pienaar
Cell: +27 82 5666000
e-Mail: fran...@pienaar.co.za
.
En onthou om bestuurs lisensie byderhand te he by ingang van sekuriteids hekke, hulle is redelik streng daaroor.
Sien julle more
Cobus van den Berg
Club General Manager -
Hazeldean
T +27 (0)12 809 4115 W virginactive.co.za