Beste Pine, Fanie, Willem en al die Meesters -
Vind uitnodiging aangeheg. Dit sal goed wees as julle so 08:00 se kant al daar kan wees – die wat nie alreeds oefen nie.
Groete.
Laurika de Villiers
083 441 4038
![]()
P Please consider the environment before printing this email.