Goeie more almal,
Vind onderaan die antwoord van SASF rakende ons versoek vir skuiwe van die SA Meesterkampioenskappe. Ek het die Meesters se aansoekbrief ook aangeheg vir deursigtigheid.
Saterdag 19 Januarie na afloop van die meesters-oefening by NG is daar ‘n vergadering in die hoofraadsaal. Dit is belangrik dat al die meesters daar is. Ons gaan sake bespreek wat belangrike veranderinge vir die meesters gaan meebring. Die vergadering begin om 9:00 en sal nie langer as 90 minute duur nie.
Groete
Willem
From: SOUTH AFRICAN WRESTLING FEDERATION <sawr...@mweb.co.za>
Sent: 13 January 2019 07:04 PM
To: Putter, Willem WJ <Willem...@standardbank.co.za>
Cc: SA <sawr...@mweb.co.za>; MANIE VD BERG <manie...@gmail.com>; JEANNE-MARIE COETSER <ji...@live.co.za>; SAKKIE BOSSE <sbo...@sportnetic.co.za>
Subject: VETERANE - SKUIF VANAF KAMPIOENSKAPPE.
Middag Willem,
Hoop dit gaan goed.
Ivm die die versoek dat die SA Veterane Kampioenskappe skuif om saam met die SA Senior Vrystyl plaas te vind, het die SASF Uitvoerende Bestuur om die veskuiwing goed te keur.
Maw – Die SA Veterane sal in toekoms saam met die SA Senior Vrystyl Kampioenskappe plaasvind ongeag waar die Kampioenskappe plaasvind – maw as die SA Senior Vrystyl Kampioenskappe in
Kaapstad plaasvind, die SA Veterane Kampioenskappe saam met die SA Senior Vrystyl gaan plaasvind.
Daar gaan nie weer verander word van saam met watter SA Kampioenskappe waar gaan plaasvind.
Die SASF Uitvoerende Bestuur het ’n Komitee saamgestel om met Veterane Stoeiers te vergader om klenpunte te bespreek en terugvoering aan die SASF Uitvoerende Bestuur te gee.
Die SASF Komitee bestaan uit:
Sameroeper- Jeannie Coetser.
Lede: Shaun Bartlett en Marcel de Wit.
Groete,
Manie van den Berg
Sek. Gen.

Standard Bank email disclaimer and confidentiality note Please go to www.standardbank.co.za/site/homepage/emaildisclaimer.html to read our email disclaimer and confidentiality note. Kindly email discl...@standardbank.co.za (no content or subject line necessary) if you cannot view that page and we will email our email disclaimer and confidentiality note to you.

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "meesters-stoei" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to meesters-stoe...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.
<mime-attachment>