Kalender vir 2019

0 views
Skip to first unread message

Putter, Willem WJ

unread,
Jan 8, 2019, 4:16:07 AM1/8/19
to meester...@googlegroups.com

Goeie môre almal,

 

Voorspoed vir 2019. Ek glo dat ons gaan voortbou op die sukses van 2018.

 

Om 2019 in perspektief te plaas het ek ‘n voorlopige meesters program opgestel en die SASF en Gauteng Noord programme bygevoeg. Die rede vir die byvoeging van Gauteng Noord kalender is aangesien dit die nasioanale hub vir die meesters is.

 

Die plan is om nog steeds nationale opes te gebruik as oefen geleenthede dws as die spesifieke provinsies dit ondersteun. Verder sal die oefenkampe nog bygevoeg word nadat die meesters dit bespreek en goedgekeur het. Op die aangehegte kalender word die meesters se eie aktiwiteite in pers aangedui, terwyl die SASF s’n in swart is en Gauteng Noord s’n in rooi verskyn.

 

Die versoek om die SA Meesters kampioenskappe te verskuif sal hierdie naweek op die SA vergadering oorweeg word. Die kalender sal sodanige aangepas word.

 

Die finale datum vir die WK vir kat F en G moet nog gefinaliseer word. Dit klink of dit ook in Oktober gaan wees.

 

Ek gaan ‘n oefengroep vir Woendae in Sentraal Gauteng byeenbring. Die venue sal Danie van Zyl stoeiklub wees. Daar word net gewag vir nuwe matte.

 

Die amptelike begin van die meesters se oefeninge is 16 Januarie. Ek sal graag na die gesamentlike oefening van 19 Januarie ‘n kort vergadering wil hou om die pad vorentoe te bespreek.

 

Groete

 

Willem

 



Standard Bank email disclaimer and confidentiality note
Please go to www.standardbank.co.za/site/homepage/emaildisclaimer.html to read our email disclaimer and confidentiality note. Kindly email discl...@standardbank.co.za (no content or subject line necessary) if you cannot view that page and we will email our email disclaimer and confidentiality note to you.


2019 Calendar Masters.pdf

Fanie Vermaak

unread,
Jan 8, 2019, 4:32:27 AM1/8/19
to Putter, Willem WJ, meester...@googlegroups.com
Baie dankie Willem, vir die moeite

Dis `n sinvolle byvoeging, mooi jaar vir jou

Fanie

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "meesters-stoei" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to meesters-stoe...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages