Goeie middag stoeiers,
Daar is ‘n internasionale meesters-stoei toernooi in Kaliningrad, Rusland. Hier is kortliks die besonderhede:
Kaliningrad-Russia address: Kaliningrad street Orzechowa 5 (Sports Hall)
05/04/2019 Players arrive until 19.00
06/04/2019 From 10.00 Fights, eliminations and finals. Brochure.
07/04/2019 to 12.00 competitors' departure.
Division A 35-40; B 41-45; C 46-50; D 51-55; E 56-60;
Division F + G 61 -70 years.
Weight. 63, 69, 76, 85, 97, 130
(2 kg tolerance)
together FS+GR 1-round GR 2-round FS
Dit blyk dat ons nie visums nodig het nie. Ek het die volgende van die Rusiese ambassade webblad gekry:
South Africans travelling to Russia without the intention of working, studying or living in the Russian Federation, are free from visa requirements and can enter, stay or transit without a visa for a duration of up to 90 days
Ek het ‘n rowwe koste berekening gedoen:
Vliegkaartjie R 9,590
Akkomodasie (4 dae) R 2,400 ($40 per nag)
Inskrywing R 600
Plaaslike vervoer R 400
----------
TOTAAL R12,990
-----------
Sakgeld en shopping nie ingesluit nie.
Weet nie of ons ‘n UWW lisensie nodig het nie (R1,700).
Soos ek dit verstaan gaan die eerste rondte in die wedstryd GR gestoei word en die 2 de rondte VS.
Ek het meer inligting van die organiseerders aangevra. Aangeheg is die Russies uitnodiging en as jy dit magtig is, deel met ons.
Laat weet of daar enige iemand is wat sou belangstel om te gaan.
Groete
Willem
Standard Bank email disclaimer and confidentiality note Please go to www.standardbank.co.za/site/homepage/emaildisclaimer.html to read our email disclaimer and confidentiality note. Kindly email discl...@standardbank.co.za (no content or subject line necessary) if you cannot view that page and we will email our email disclaimer and confidentiality note to you.