Poster

1 view
Skip to first unread message

skaapgif

unread,
Sep 11, 2009, 9:48:35 AM9/11/09
to SFD 09 at Maties
Hi All,

Please have a look at the poster I made (http://groups.google.com/
group/maties-sfd/web/SFD%20Poster%20v0.1.svg). This will be put up on
all the RGA's desktops / screensavers and I will print some posters to
put up as well.

I think the poster perhaps puts a bit too much focus on ubuntu, SFD is
about so much more, but I adapted it from an ubuntu poster so I left
the big logo as is. If you have any comments please let me know. You
can also edit it yourself in inkscape.

Rudolf Meijering

unread,
Sep 11, 2009, 12:59:45 PM9/11/09
to matie...@googlegroups.com
Dankie vir die kommentaar JP. Ek het iets anders probeer, kyk asb na SFD Poster v0.3 - die kleur skema is verander en ek het die screenshots uitgelaat. Ek het gewonder of die screenshots enige iets bydra omdat dit redelik klein is, so ek het dit maar vervang met logos. Daar is nog baie ander logo's wat ek kon bysit, maar daar is nie hoe kwaliteit .svg files vir baie logo's nie so die wat ek kon kry het ek maar opgesit.

---------- Forwarded message ----------
From: JP Meijers <1531...@sun.ac.za>
Date: 2009/9/11
Subject: Poster
To: skaapgif <skaa...@gmail.com>


Hi

Daar is een probleem wat ek sien met daai poster, en dit is die bruin
kleur skema. Dit pla my en die ander ubuntu gebruikers nie, maar ek weet
van ondervinding dat my vriende nie ubuntu wil gebruik nie, want hulle
hou nie van die af-bruin kleur nie.

Die login screen wat jy gebruik is 'n ou ubuntu weergawe s'n. Die nuwe
een is mooier en het 'n swart agtergrond. Ek kry hom nie ge-printscreen
nie, anders sou ek hom vir jou attach het.

Nog 'n idee wat ek het is dat die Suse verkleurmannetjie, RedHat
hoedjie, Gnome se voetjie, etc. dalk mooi sal lyk saam met die groot
ubuntu logo.

Ek weet ongelukig niks van graphic designing af nie, anders sou ek jou
gehelp het.

JP Meijers




--
Rudolf Meijering
Cell: +27741419409

skaapgif

unread,
Sep 11, 2009, 3:23:09 PM9/11/09
to SFD 09 at Maties
Hier is nog 'n poster, ek dink dit behoort meeste studente se aandag
te lok. Laat weet my wat julle dink.

http://groups.google.com/group/maties-sfd/web/Always%20use%20protection.svgz

On Sep 11, 6:59 pm, Rudolf Meijering <skaap...@gmail.com> wrote:
> Dankie vir die kommentaar JP. Ek het iets anders probeer, kyk asb na SFD
> Poster v0.3<http://groups.google.com/group/maties-sfd/web/SFD%20Poster%20v0.3.svgz>-
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages