Neelsie multimedia toerusting

1 view
Skip to first unread message

Rudolf Meijering

unread,
Sep 7, 2009, 8:13:35 AM9/7/09
to matie...@googlegroups.com
Hello,

Ek het vrydag met die neelsie bestuur gepraat, omdat hulle al 16:30 toe maak, kon hulle nie my teen 16:15 help nie. Wat hulle wel kon se is dat die gebruik van hulle toerusting ongeveer R750 sal kos! Hulle het belowe om vandag vir my n amptelike prys te gee, en ek hoop dat daar dalk maniere is om die prys te laat sak. Sun Microsystems sal die kostes dek, maar dan het ons baie minder geld om posters, ballonne ens te koop.

Goeie nuus is dat David Ruben vir ons "powered by ubuntu linux" stickers gaan sponsor, soortgelyk aan hierdie. Ons kan dus vir almal wat ubuntu install het, ook 'n sticker saam gee.

Om installations makliker te maak sal ons 'n custom ubuntu CD gebruik wat al die nodige packages klaar install het. Ek wil graag hierdie cd teen donderdag die 10de september klaar maak.  Gaan kyk dus asb na die "home page" en voeg enige idees vir packages onder "Setup / Configuration of a default install".
--
Rudolf Meijering
Cell: +27741419409
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages