spam

1 view
Skip to first unread message

Tonberry

unread,
Nov 1, 2009, 5:40:10 AM11/1/09
to SFD 09 at Maties
Well SFD 09 is al lankal verby maar dit lyk asof die spam bots die
group gevind het. Dalk maar tyd om hom te delete as dit selfs moontlik
is met google groups.

Rudolf Meijering

unread,
Nov 1, 2009, 6:55:18 AM11/1/09
to matie...@googlegroups.com
Hello,

Jammer vir die spam. Ek het die settings verander en niemand kan join sonder invitations nie en alle messages sal eers gemoddereer word deur my voor dit gepost kan word dit behoort die spam te stop.

2009/11/1 Tonberry <1502...@sun.ac.za>

Well SFD 09 is al lankal verby maar dit lyk asof die spam bots die
group gevind het. Dalk maar tyd om hom te delete as dit selfs moontlik
is met google groups.

--
Rudolf Meijering

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages