Trots vir Land Rover

26 views
Skip to first unread message

Jacques Mostert

unread,
Jun 19, 2017, 7:04:24 AM6/19/17
to LROC Chat Forum
Ons is terug van 'n 12000 km toer deur Wes Kaap en Namibia.  Natuurlik was dit nie sonder die baie probleme met die Land Rover nie.  Wat vir my soos 'n seer duim uitstaan was hoe negatief die Land Rover personeel was waar ons ookal hulp gesoek het.  Ek het op die LROC ook geskryf van my probleme en daar het ek ook net afbrekende reaksie uitgelok.  Dit wil vir my voorkom of die bestuurders van Land Rovers die grootste skade aan die voertuig se repetasie bring.  Gereeld moes ek hoor dat dit 'n slegte produk het  en dat ek moet weet dit is my voorland om te sukkel.  Na die hele toer is ek baie gelukkig met die voertuig maar is baie bekommerd om weer ver te toer want daar is byna niemand wat jou gaan help nie.  

Jakob Jordaan

unread,
Jun 19, 2017, 7:42:26 AM6/19/17
to lroc...@googlegroups.com
Jacques,

Watter Land Rover model praat jy van?  Nie dat dit seker veel van ’n verskil maak aan die power diensvlakke nie?

Ons praat weer.

Jakob Jordaan
+2782-808-1422

"The question isn’t who is going to let me; it’s who is going to stop me." – Ayn Rand

"I am too positive to be doubtful, too optimistic to be fearful and too determined to be defeated" - Unknown

"It is the mark of an educated mind to be able to entertain a thought without accepting it" - Aristotle

“The ability to observe without evaluating is the highest form of intelligence” - Jiddu Krishnamurti

“Don’t give up, don’t take anything personally, and don’t take no for an answer.” – Sophia Amoruso

“Success is a lousy teacher. It seduces smart people into thinking they can’t lose.” - Bill Gates

"I fear not the man who has practiced 10,000 kicks once, but I fear the man who has practiced one kick 10,000 times" - Bruce Lee

“You live but once; you might as well be amusing.” ― Coco Chanel









On 19 Jun 2017, at 13:04, Jacques Mostert <jacques...@gmail.com> wrote:

Ons is terug van 'n 12000 km toer deur Wes Kaap en Namibia.  Natuurlik was dit nie sonder die baie probleme met die Land Rover nie.  Wat vir my soos 'n seer duim uitstaan was hoe negatief die Land Rover personeel was waar ons ookal hulp gesoek het.  Ek het op die LROC ook geskryf van my probleme en daar het ek ook net afbrekende reaksie uitgelok.  Dit wil vir my voorkom of die bestuurders van Land Rovers die grootste skade aan die voertuig se repetasie bring.  Gereeld moes ek hoor dat dit 'n slegte produk het  en dat ek moet weet dit is my voorland om te sukkel.  Na die hele toer is ek baie gelukkig met die voertuig maar is baie bekommerd om weer ver te toer want daar is byna niemand wat jou gaan help nie.  

--
--
You received this message because you are subscribed to the "LROC Chat Forum" group.
To post to this group, send email to lroc...@googlegroups.com
To unsubscribe from this group, send email to lroc-chat-...@googlegroups.com
For more options, visit this group at http://groups.google.com/group/lroc-chat?hl=en
---
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "LROC Chat Forum" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to lroc-chat+...@googlegroups.com.
For more options, visit https://groups.google.com/d/optout.

Jacques Mostert

unread,
Jun 19, 2017, 10:20:55 AM6/19/17
to LROC Chat Forum
Dit 2013 Def 90.  Soos jy se maak dit nie eintlik saak nie,  want praat jy oor 'n Discovery word die 3 as gemors beskou,  ene ens ens
DL0B8081.jpg

Arthur Smith

unread,
Jun 29, 2017, 6:40:20 AM6/29/17
to LROC Chat Forum


Ek persoonlik dink dis gekskeer met Land Rover van all die ander kante af dat die Land Rover mense self die "humor" begin gebruik het, meskine "'n coping mechanism" :P . Persoonlik het ek nog nooit n slegte ondervinding met my Landy gehaad nie en selfs met die karre wat as "probleem kinders" beskruif word, was dit nog niks minder as n plesier om hulle te bestuur nie. 

Een van die groot dinge met Land Rover is hulle ondersteuning in Afrika. Ek sal persoonlik nie bekommerd wees om hom weer die wild in te vaar nie. Wanneer dit kom by Discovery 3 en 4 wat swak produkte was, dink so daar aan. Nog net een maak het die hart van Afrika beruik en dit was n Land Rover. Die Defender 130 was die tog luier gewees en daai Defender se ondersteuning was twee Discovery 4's. As Kingsley hulle vertou het met so groot en belangrike optog is hulle meer as goed genoeg vir my. 
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages