U word hartlik uitgenooi na die aanlyn viering van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se 95ste verjaarsdag en die bekendstelling van deel XVI van die WAT.
Datum: Donderdag 6 Mei 2021 Tyd: 19:00
Klik op Donderdag 6 Mei om 19:00 op hierdie YouTube-skakel:
https://youtu.be/x2GagZKx2uU om deel van hierdie besondere geleentheid te wees.
Program
Verwelkoming:
Dr. Willem Botha Hoofredakteur en Uitvoerende Direkteur van die WAT
Die WAT word 95:
Prof. Rufus Gouws Ondervoorsitter van die WAT Direksie
’n Woord van die WAT Trust:
Mnr. Johan Holtzhausen Voorsitter van die WAT Trust
Bekendstelling van WAT XVI:
Dr. Frikkie Lombard Eindredakteur
Mev. Alet Cloete Senior Mederedakteur
Kaapse Afrikaans in die WAT:
Dr. Gerda Odendaal Mederedakteur
Klavieruitvoering:
Ying-Shan Tseng
Sang:
Ying-Shan Tseng begelei deur José Dias
Ons sien uit daarna om u by die geleentheid te verwelkom.