Baie dankie dat u by ons aangesluit het vir die aanlyn viering van die WAT se 95ste verjaarsdag en die bekendstelling van deel XVI van die WAT. Indien u die geleentheid
misgeloop het, kan u steeds te enige tyd die gebeure herleef en die toesprake lees deur op die volgende LitNet-skakel te klik:
https://www.litnet.co.za/wat-95-bekendstelling-van-deel-xvi.