Apokriewe Boeke Van Die Bybel.pdf

72 views
Skip to first unread message

Adelaida Frodge

unread,
Dec 5, 2023, 10:33:03 PM12/5/23
to Leaflet

2 Die Apokriewe Boeke: Hierdie boeke verkry hul naam van die Griekse woord, apokruphos......wat verborge beteken. Hulle word so genoem, want hulle is... Verborge Van onbekende gesag Onwaar/oneg (twyfelagtig / byna nonsens) Die Apokriewe boeke is nie as geïnspireerde boeke deur die Jode erken nie. Die Jode het hulle as n waardevolle geskiedenis van hul volk beskou. Daar is n plek tussen die Ou en Nuwe Testament aan hulle gegee. Maar dit is duidelik gestel dat hulle nie beskou kon word as draers van dieselfde gesag as die boeke van die kanon nie Daar is nie deur enige van die Apokriewe skrywers aanspraak op goddelike gesag gemaak nie: inteendeel, sommige het uitdruklik verklaar dat hulle nie geïnspireer is nie (2 Mak. 2:23;. 15:38). Nie een van die Apokriewe boeke is in Hebreeus geskryf nie. Die Apokriewe boeke het almal ontstaan nadat profesie tot n einde gekom het. Die Apokriewe boeke is nooit deur Christus of die apostels aangehaal nie. Die Apokriewe boeke bevat stellings wat nie met historiese feite ooreenstem nie (Barug 1:2, in vergelyking met Jer. 43:6,7). Die Apokriewe boeke is self-weersprekend. Die Apokriewe boeke staan in teenstelling met die leerstellings en voorskrifte van die Skrif. Die Apokriewe boeke is nie toegelaat om n plek onder die heilige geskrifte in te neem gedurende die eerste vier eeue van die Christelike Kerk nie. Ons vind die Apokriewe boeke vandag in sommige Bybels Veral in die Rooms-Katolieke Bybels Omdat hulle deur die Rooms-Katolieke Kerk as geïnspireerde boeke beskou word. Bladsy! 2 van! 7

Apokriewe Boeke Van Die Bybel.pdf


DOWNLOAD https://tinurli.com/2wICkk



6 1 MakkabeËrs (1ste eeu v.c.) Is waarskynlik die waardevolste boek in die Apokriewe Beskryf die wedervaringe van 3 Makkabese broers Judas Jonatan & Simon...gedurende die Joodse opstand teen die Seleukiede Ryk in v.c. Saam met Josephus, is dit ons belangrikste bron van inligting oor hierdie belangrike & opwindende tydperk in die Joodse geskiedenis 2 MakkabeËrs (1ste eeu v.c.) Dit volg nie op 1 Makkabeërs nie, maar is eerder n parallelle verslag. Handel slegs oor die oorwinnings van Judas Makkabees. Dit word beskou as meer legendaries as 1 Makkabeërs. Vrae oor die Apokriewe & die Ou-Testamentiese Kanon Het die Apostels die Septuagint, wat die Apokriewe boeke ingesluit het, gebruik? Dit is waar dat al die skrywers van die Nuwe Testament van die Septuagint gebruik gemaak het. Die bewering dat die Septuagint van die apostoliese tye ook die Apokriewe ingesluit het, is onseker. Die vroegste manuskripte wat ons van die hele Septuagint het, is uit die 4de eeu. As Jesus die Septuagint gebruik het, het dit dalk die ekstra boeke ingesluit, of dalk nie. Onthou ook dat, alhoewel die 4de-eeuse kopieë die Apokriewe boeke insluit, geen daarvan dieselfde lys van boeke insluit nie. Bladsy! 6 van! 7

7 Het die skrywers van die Nuwe Testament na die Apokriewe boeke verwys? Die Nuwe Testamentiese skrywers het na n paar tekste in die Apokriewe verwys of daarop gesinspeel. Maar dit alleen gee nie skriftuurlike status aan die Apokriewe nie. Die Nuwe-Testamentiese skrywers het ook ander nie-bybelse werke, wat nie in die Apokriewe was nie, verwys, en daaruit aanhaal, en niemand beweer dat hierdie ander nie-bybelse werke geïnspireerd is nie. Byvoorbeeld: In Handelinge 17:28 haal Paulus die Kretensiese digter, Epimenides, aan. In Handelinge 17:29 haal Paulus reël vyf van Aratus se Phaenomena aan. In 1 Kor. 15:33 haal Paulus n spreekwoord deur die Griekse digter, Menander, aan. In Titus 1:12 haal Paulus Epimenides, n Griekse digter en boorling van Krete in 600 v.c., aan. Niemand beweer dat hierdie werke geïnspireerd is nie. Van al die Apokriewe boeke wat groepe deur die eeue heen in kanonisiteit wou laat insluit, is nie een ooit aangehaal of na verwys deur Jesus of die apostels nie. Jesus gee duidelike verwysings na almal behalwe vier Ou- Testamentiese boeke van die Hebreeuse kanon, maar Hy het nooit direk na die Apokriewe boeke verwys nie. Bladsy! 7 van! 7

Wat die woord "Bybel" beteken Die Afrikaanse woord "Bybel" is afgelei van die Grieks biblia, wat "boeke" beteken. Die vroeë Christene het die versameling boekrolle waaruit hulle geskrifte bestaan het,

Die Rooms-Katolieke Kerk se opinie daaroor verskil. In 1546 het die Kerk by die Sinode van Trente formeel bevestig dat die ekstra Ou Testamentiese boeke, wat nie in die Hebreeuse Bybel is nie, volgens hulle as gesaghebbend aanvaar is.

Ná die ballingskap van die Jode was daar baie Jode buite Palestina wat nie Hebreeus of Aramees verstaan het nie, maar steeds daarin belanggestel het om die Ou Testament in 'n skrif en taal te lees wat hulle wel verstaan. In die 3de eeu het werk begin aan 'n Griekse vertaling van die Hebreeuse Bybel. Dit staan as die Septuagint (afgekort as LXX) bekend. In die vertaalproses het verskille egter tussen die twee weergawes ingesluip. Die Apokriewe boeke is in die proses gebore.

Eers toe die kerk in die 4de eeu die staatskerk geword het, was daar amptelike openbare uitsprake oor watter boeke gesaghebbend is en watter nie. Die bepalende faktor in die beskouing van die Nuwe Testamentiese boeke is betroubaarheid - watter boeke hulle nog altyd gesien het as gesaghebbend.

June 11th, 2019 - Apokriewe Boeke Van Die Bybel Pdf 24 DOWNLOAD Mirror 1. 2 Hot Blondes The Lesson John Persons

apokriewe boeke van die bybel pdf


BOEK VAN HENOG EBOOK eyeopenertours com.. May 16th, 2019 - Of the ...

1 APOKRIEWE BOEKE 1. Inleiding Die woord apokrief kom van n ou Griekse woord apokruptos af wat letterlik verborge beteken. Die woord was ook gebruik om die geheime geskrifte van byvoorbeeld towenaars aan te toon. Die Rooms-Katolieke wêreld gebruik die naam apokriewe boeke, terwyl die Protestantse wêreld die term pseudepigrafiese geskrifte genoem word (leuengeskrifte/valse geskrifte!). Die woord het deur die eeue n kerklike betekenis gekry, omdat boeke/geskrifte wat deur die gelowiges geskryf is wat nie dieselfde standaard gehad het as die boeke wat deur die Heilige Gees geïnspireer is nie, ook hierdie naam gekry het, met ander woorde daar het twee stelle geloofsboeke ontstaan: Die een groep was as gesagvol beskou omdat dit God se openbaring is. Hierdie boeke is kanoniek (kanon = lineaal/meetstok/maatstaf) genoem. Die tweede groep was as waar (of ten minste gedeeltelik waar) beskou, maar beslis nie vir ons geloof op dieselfde standaard as die kanonieke boeke nie. Hulle is apokriewe geskrifte genoem. Dit is waarom ons geloofsbelydenis in Artikel 4 van die NGB n volledige lys gee van die kanonieke boeke. En dan later in artikel 6 ook n lys gee van die apokriewe boeke en ook wat hulle waarde vir ons is. Artikel 6 NGB: Onderskeid tussen die kanonieke en apokriewe boeke Ons onderskei hierdie heilige boeke van die apokriewe boeke: die derde en vierde boek van Esra, die boek van Tobias, Judit, die Wysheid, Jesus Sirag, Barug, die byvoegsel by die geskiedenis van Ester, die Gebed van die drie manne in die vuur, die Geskiedenis van Susanna, die Beeld van Bel en die Draak, die Gebed van Manasse en die twee boeke van die Makkabeërs. Die kerk mag hierdie boeke wel lees en daaruit lering trek vir sover hulle met die kanonieke boeke ooreenstem. Hulle het egter geensins sodanige krag of gesag dat iemand deur hulle getuienis enigiets van die geloof of van die Christelike godsdiens sou kan bevestig nie. Hulle mag nie in die minste aan die gesag van ander, die heilige boeke, afbreuk doen nie. 2. Wie het besluit dat hierdie boeke uit die kanon uitgesluit moet wees? Die antwoord is natuurlik eenvoudig: Die kerk het dit besluit. Die kerk van die Here het bewustelik deur, onder andere, sinodes besluit dat hierdie geskrifte nie deel van die kanon moet wees nie. Daar is sulke boeke in sowel die Ou- as die Nuwe-Testamentiese bedeling. 3. Wanneer is die eerste apokriewe al uit die kanon uitgeskuif? Ons moet hier onderskei tussen twee groepe (bewegings) onder die ou Jode. Eerstens was daar die Palestynse Jode: Dis nou dié wat in Palestina gewoon het en wat bande met Palestina gehad het. In Jesus se tyd het die Palestynse Jodendom reeds die Ou-Testamentiese boeke wat ons in ons kanon het, as hulle kanonieke boeke aanvaar. 1

2 Dan was daar die Alexandrynse Jode. Dis Jode wat baie sterk deur die Griekse filosofie beïnvloed was en wat in Alexandrië in Noord-Afrika gebly het. Dis hierdie groep wat die Ou Testament in Grieks vertaal het (= die Septuaginta). Hulle het geen beswaar gehad om n hele klomp toevoegings by die boeke van die Ou Testament te voeg nie, want hulle het n baie ruimer siening gehad van wat die inspirasie deur die Heilige Gees sou wees! Ons moet onthou dat daar in die vroeë tye nie baie geleerde mense was wat Hebreeus kon lees en skryf nie. Daarom was feitlik al die eerste Christene en kerkvaders op die Septuaginta aangewys as hulle uit die Ou Testament wou lees omdat dit in Grieks geskryf was! Sodoende het hulle gewoond geraak aan die ekstra boeke wat by die Ou Testament bygevoeg was. Daar was van die vroeë Christelike tyd af twee standpunte oor die apokriewe: Die kerkvader Athanasius ( n.c.) en veral ook Hieronymus ( n.c.) het hulle by die Palestynse kanon geskaar en die apokriewe nie as deel van die kanon erken nie. Hulle standpunt was dat die Heilige Gees nie hierdie boeke geïnspireer het nie. Teenoor hulle was die kerkvader Augustinus (uit Noord-Afrika!) wat die sinodes van Hippo (393 n.c.) en Carthago (397 n.c.) beïnvloed het om die Septuaginta se lysie van boeke te aanvaar as die kanon. Hierby was die apokriewe boeke dus ingesluit! Ter wille van die balans moet darem genoem word dat daar tot diep in die middeleeue altyddeur stemme van protes was wat gesê het dat hierdie besluite verkeerd was, maar hulle standpunte is altyd doodgesmoor. In die tyd van die Hervorming het die kerke van die Reformasie hulle by die standpunt van Hieronymus aangesluit en teruggekeer na die Hebreeuse kanon. Teenoor hierdie standpunt het die Rooms-Katolieke Kerk by die besluite van die Sinodes van Hippo en Carthago gebly en die apokriewe as deel van die kanon en daarom as die kenbron van die waarheid gehandhaaf. 4. Wat is ons standpunt oor die apokriewe? Martin Luther het die saak min of meer reg en volledig opgesom: Die apokriewe is boeke wat nie met die Heilige Skrif gelykgestel word nie, maar wat nogtans nuttig en goed is om te lees. Calvyn se standpunt was dat die apokriewe privaat geskrifte is wat nie gesag het nie. Die kerk mag wel hierdie boeke lees en hulle gebruik vir onderrig in sake waarmee hulle ooreenstem met die kanonieke boeke. Hulle het egter geensins sodanige krag of gesag dat iemand deur hulle getuienis enigiets van die geloof of van die Christelike godsdiens sou kan bevestig nie. Hulle mag nie in die minste aan die gesag van ander, die heilige boeke, afbreuk doen nie. Opsommend kan ons dit dus so saamvat: Die apokriewe kan nie op een lyn met die kanonieke boeke gestel word nie. Hulle het geen goddelike gesag nie. Ons mag dit lees en gebruik met dien verstande dat die inhoud daarvan onderwerp word aan die norm/maatstaf van die kanonieke boeke van die Ou en Nuwe Testament. Veral die apokriewe van die Ou Testament is van groot belang, bv. die een boek van die Makkabeërs wat baie historiese feite bevat wat nie in enige ander geskrif gekry word nie. Dit gee ook n duidelike beeld van hoe daar mense was wat baie vroom gelewe het. Net so beskryf dit mooi belydenisse en treffende gebede wat mense onder bepaalde omstandighede gedoen het. 2

eebf2c3492
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages