Description
Besprekingsgroep vir navorsers van die mense van die Klein Karoo, wat insluit George, Mosselbaai en Herbertsdale.
Die voertaal is Afrikaans [but you may post in English or Dutch].
Plasings met politieke ondertone, rassisme en neerhalende verwysings na enige geloof, sal summier verwyder word.