Ek herinner u graag aan ons AJV wat eerskomende Donderdag, 14 Maart 2013 om 18h00 by Viswijf sal plaasvind.
Besoek ons FaceBook en klik op Like. U sal ook die Voorsitter se verslag, Strategiese Beplanningsdokument en die Grondwet daar vind.
AGENDA – KOUGA BESIGHEIDS FORUM: ALGEMENE JAARVERGADERING – 14 Maart 2013
1. Voltooiing van die teenwoordigheidsregister.
2. Verwelkoming en Opening - Wernich Cronjé.
3. Notule van 2012 Algemene Jaarvergadering.
4. Sake uit die notule en verdere sake vir bespreking.
5. Voorsitter se jaarverslag.
6. Finansiële jaarverslag.
7. Goedkeuring van KBF Grondwet
8. Verdere sake
9. Verkiesing bestuurskomitee vir 2013/14.
10. Afsluiting.

Vriendelike groete
Frans van Eeden
Voorsitter Kouga Besigheidsforum