



Hi Linda ,Stuur die foto’s vir David Bligh hy het gevra dat ons enige iets wat rioel storting bevat vir hom ook stuur .Dan wil ek jou ‘n guns vra kan jy dalk ‘n pH lesing vat by iemand wat dam water kry en asokk ‘n pH lesing vat hier by my of by iemand hier in Wavecrest wat veronderstel is om boorgat warter te kry want ek is seker die water wat ons huidiglik kry is nie 100 % boorgat water nie .Dit word beslis gemeng of dit is heeltemal dam water .Ek weet die pH verskil redelik baie en die water het nie mangaan in nie of bitter min en die TDS telling is laer as die boorgat water se telling .Ons sal die verwikkelinge Dinsdag by die Wyk vergadering bespreek .Ek sal wil graag weer die water werke weer besoek en gaan kyk wat aangaan .Ek het gehoor Andrew Lucas was laas week daar by die water werke gewees en hy kon nie al die veranderinge aan gebring het nie om ontslae te raak van die mangaan nie sy epos address is 'Bli...@dwa.gov.za'.
Dankie Ludwig