FW: IRV Voorvalle

1 view
Skip to first unread message

Madeleen Beukes

unread,
Sep 7, 2009, 6:01:27 AM9/7/09
to irenerad...@googlegroups.com

 

 

Madeleen Beukes

Beukes Brokers CC

Member: PJA Beukes

FSP NR: 14646

PO Box 25501

Monument Park

0105

(t) 012 - 347 0346

(f) 086 684 1330

(e) beukes....@mweb.co.za

 

 

From: Roche Viljoen [mailto:ROC...@armscor.co.za]
Sent: 07 September 2009 08:37 AM
To: beukes....@mweb.co.za; beukes...@mweb.co.za
Subject: IRV Voorvalle

 

 

 


 

André,

 

Hierdie aanvalle by die klub is werklik onrusbarend.  Ek dink ons sal wragtig baie meer paraat moet wees.  Ek het Saterdagmiddag, toe ek by die klub was, soos dikwels vantevore ‘n groep mense in die grondpad wat naby die klubhuis verbyloop, sien loop.  Hulle het uit die Suid-Ooste na die ARC se geboue beweeg.  Wat opvallend was, was die feit dat hulle baie lank daar naby ons hek vertoef het voor hulle verder geloop het.  In daardie stadium was daar nog baie lede by die klub.

 

Ek het ook later die middag ‘n jong blanke persoon, wat vir my soos ‘n meisie gelyk het, in dieselfde pad sien draf (vir oefening).

Indien jy met die ARC se sekerheidsbeampte praat, vra tog asb. aan hom om ‘n waarskuwing aan al hul personeel uit te reik om nie hul kinders/familie in dié afgesonderde deel (alleen) te laat draf nie.  Dit kan lelike gevolge hê.  Ek dink daar is genoeg plek waar hulle kan draf nader aan die huise.

 

Ek was van plan om Sondagmiddag te gaan vlieg  -  ook maar goed ek het nie.

 

‘n Mooi week vir jou.

 

Roché

##########################################################################
Disclaimer

The information contained in this e-mail and attachments thereto is
confidential and is intended solely for the addressee. No confidentiality
or privilege is waived or lost by any mistransmission. If you are not
the intended recipient of this e-mail you are hereby notified that any
disclosure, copying, distribution or reliance upon the contents of this
e-mail is strictly prohibited and may give rise to claims against you.
If you received this message in error, please immediately delete it and
all copies from all storage media, and notify the sender. Neither
Armscor nor the sender accepts liability for any interception, error,
virus or other interference. Views and options contained herein are
those of the sender unless clearly stated to be those of Armscor.

Armscor reserves the right to monitor all e-mail communications
transferred through its networks.
###########################################################################

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages