Geagte lede
Hiermee stel ons julle in kennis dat ons op Saterdag, 28 November, ‘n “FUNFLY” by die klub wil hou. Om 16H00 wil ons graag die Algemene Jaarvergadering hou, en na die vergadering, wil ons vra dat almal oor beweeg na Peter Morey se huis vir ‘n bring en braai.
Peter Morey het te kenne gegee dat ons daar kan braai, indien hy nie uitstedig is vir werk nie. Sou dit gebeur dat hy werk kry om te doen, sal ons dan eerder die braai by die klub hou.
‘n Agenda van die jaar vergadering sal gedurende komende week voorberei word, en teen die einde van die week aan almal uitgestuur word.
Indien enigeen van julle iets op die agenda wil byvoeg, laat weet enige kommitee lid voor of op Saterdag, 21 November.
Hoop almal sal reëlings kan tref om daar te wees.
Groete
Irene Radio Flyers Kommitee
MADELEEN
I must apologise, I will not be available on the 28th November to attend the meeting. I sincerely hope all goes well.
Regards, Wayne Jensen
From:
irenerad...@googlegroups.com [mailto:irenerad...@googlegroups.com] On
Behalf Of Peter Morey
Sent: Monday, November 16, 2009 8:15 AM
To: irenerad...@googlegroups.com
Subject: Irene Radio Flyers Re: JAARVERGADERING & JAAREINDFUNKSIE -
28 NOVEMBER 2009
HI MADELEEN
Johan Louw | CARD Development | Group Technology | Absa Group
( +27 12 317 0032 | 7 +27 12 317 3918
F - 21st Floor Absa Building, 230 van der Walt st, Pretoria, 0001
Hiermee bied ek verskoning aan dat ek nie die Algemene Jaarvergadering sal
kan bywoon nie. Ons is reeds betrokke by n ander jaareindfunksie.
Groete
Erik
Klopper
System z
Software
Specialist
Software
Group
IBM South
Africa
(Pty)
Limited
phone: +27 (0) 11 302 5860
mobile: +27 (0) 82 619 2631
e-mail: erik.k...@za.ibm.com
Hi Madeleen,
Jy moet dalk net die ouens wat wil braai herinner om hul eie roosters te bring aangesien die klub s’n almal gesteel is.
Dankie, Groete
Kind Regards,
Martin Snyman.

Operations Director : Elle Staffing Promotions
Office: 012 345 6425
Fax: 012 345 3194
Cell: 083 648 4060
E-mail: martin@ellepromotions.co.za
Website: www.ellepromotions.co.za
From: irenerad...@googlegroups.com [mailto:irenerad...@googlegroups.com] On Behalf Of Madeleen Beukes
Sent: Friday, November 13, 2009
10:25 PM
To: irenerad...@googlegroups.com
Subject: Irene Radio Flyers
JAARVERGADERING & JAAREINDFUNKSIE - 28 NOVEMBER 2009
Geagte lede
Madeleen, ek gaan nie saterdag kan maak nie ween vorige reelings.
Geniet dit.
Tim Rossouw
Liberty Group IT - Enterprise Applications
ISCE - Integration & Services Centre of Excellence

t +27 11 408
3179
f
+27 11 408 4386
c +27 82 416
7392
Save a tree. Please do not print this
email, unless there is truly a need
From: irenerad...@googlegroups.com
[mailto:irenerad...@googlegroups.com] On Behalf Of Madeleen Beukes
Sent: Friday, November 13, 2009 10:25 PM
To: irenerad...@googlegroups.com
Subject: Irene Radio Flyers JAARVERGADERING & JAAREINDFUNKSIE - 28
NOVEMBER 2009
Geagte lede
Hiermee stel ons julle in kennis dat ons op Saterdag, 28 November, ‘n “FUNFLY” by die klub wil hou. Om 16H00 wil ons graag die Algemene Jaarvergadering hou, en na die vergadering, wil ons vra dat almal oor beweeg na Peter Morey se huis vir ‘n bring en braai.
Peter Morey het te kenne gegee dat ons daar kan braai, indien hy nie uitstedig is vir werk nie. Sou dit gebeur dat hy werk kry om te doen, sal ons dan eerder die braai by die klub hou.
‘n Agenda van die jaar vergadering sal gedurende komende week voorberei word, en teen die einde van die week aan almal uitgestuur word.
Indien enigeen van julle iets op die agenda wil byvoeg, laat weet enige kommitee lid voor of op Saterdag, 21 November.
Hoop almal sal reëlings kan tref om daar te wees.
Groete
Irene Radio Flyers Kommitee
style='font-size:12.0pt;font-family:"Times New Roman","serif"'>
**********************************************************************
The e-mail and attachments are confidential and intended only for selected recipients. If you have received it in error, you may not in any way disclose or rely on the contents. You may not keep, copy or distribute the e-mail. Should you receive it, immediately notify the sender of the error and delete the e-mail.Also note that this form of communication is not secure, it can be intercepted, and may not necessarily be free of errors and viruses in spite of reasonable efforts to secure this medium.
**********************************************************************