FW: gister se insident

2 views
Skip to first unread message

Madeleen Beukes

unread,
Sep 7, 2009, 6:01:52 AM9/7/09
to irenerad...@googlegroups.com

Madeleen Beukes
Beukes Brokers CC
Member: PJA Beukes
FSP NR: 14646
PO Box 25501
Monument Park
0105
(t) 012 - 347 0346
(f) 086 684 1330
(e) beukes....@mweb.co.za

-----Original Message-----
From: Danie Brynard [mailto:danie....@gmail.com]
Sent: 07 September 2009 06:41 AM
To: Madeleen Beukes; Leon Cilliers; DR Kritzinger; Nel, Dawid [JACZA]
Subject: gister se insident

Hallo Andre

Net terugvoer oor gister. Die grootste ding wat my gister gepla het is
dat ek nie ander lede en hulle families se kontak besonderhede kon
opspoor nie. Die ouens se selfone was of af, of hulle het nie lede
info nie.

Ek stel voor:

- ons almal kry mekaar se selfoon nommers
- ons kry 'n opgedateerde ledelys met naasbestaandes op die web
- ons kry 'n aksieplan indien daar n voorval is by die klub maw iemand
beseer hom of iemand word geskiet of gesteek met 'n mes
- ons plak die polisietak (die regte ene) en hospitaal se kontak
besonderhede teen die muur by die klubhuis (die polise het baie lank
geneem om daar uit te om)
- ons kry ook die LNR se hekwagte se radio frekwensies en roepseine
asook hulle telefoon nommers. (ek sal vir my 'n LNR radio aanskaf)
-as ons vlieg hou een wag die heeltyd en as iemand nader kom dan skiet
hy eers en roep dan die polisie. die probleem met gister is die
'rakker's bekruip die ouens wat vlieg.
--

Danie

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages