FW: INCIDENT @ IRENE RADIO FLYERS

2 views
Skip to first unread message

Madeleen Beukes

unread,
Sep 8, 2009, 2:45:02 AM9/8/09
to irenerad...@googlegroups.com

 

 

Madeleen Beukes

Beukes Brokers CC

Member: PJA Beukes

FSP NR: 14646

PO Box 25501

Monument Park

0105

(t) 012 - 347 0346

(f) 086 684 1330

(e) beukes....@mweb.co.za

 

 

From: Andre Pierson [mailto:apie...@vodamail.co.za]
Sent: 07 September 2009 07:11 PM
To: beukes....@mweb.co.za
Subject: INCIDENT @ IRENE RADIO FLYERS

 

Hi Andre

 

Ek het die voorvalle by die klub met een van my kolegas by die werk bespreek, hy is n oud polisie taakmag lid, en nog aktief betrokke by die eenheid. Hy se as sy tyd dit toelaat kan hy ons moontlik met die problem probeer help.

 

Hy se op die stadium kan hy niks belowe nie , maar hy het gevra of ons hom die naam an kontak nommer van die speurder, wat werk met die saak kan gee.(Ek hoop, en neem aan die voorvalle is aan gemeld by die polisie)

 

Ek het aan hom voorgestel dat n lokval gestel kan word, hy het gese dit kan werk...

 

As julle belangstel, stuur die informasie na my en ek sal dit vir hom gee.

 

Ons moet hiedie ding so gou en so hard moontlik vasvat

 

Ek was vanmore by Torstein in die hospital, hy sterk goed aan, dit lyk of die emosionele skade baie erger as die fissiese skade is...

 

Groete

 

Andre Pierson

 

079 879 8919

Schenell Rossouw

unread,
Sep 8, 2009, 2:50:53 AM9/8/09
to irenerad...@googlegroups.com
Ek is so jammer dat dinge so ver gegaan het. Baie sterkte en ons glo julle gaan n oplossing vind.
 
Sterkte vir die ouens wat aangerand is...
 
Blessings
 
Schenell Rossouw
Medi Shape and Sexational Clinic
Sexual Advisor
HIV Facilitator
082 727 0482
Fax: 0866652905
sche...@vodamail.co.za
www.sexational.co.za



No virus found in this incoming message.
Checked by AVG - www.avg.com
Version: 8.5.409 / Virus Database: 270.13.83/2352 - Release Date: 09/07/09 18:03:00

martin snyman

unread,
Sep 8, 2009, 8:19:32 AM9/8/09
to irenerad...@googlegroups.com

Hi All,

 

Is anyone going flying on Friday afternoon from say about three ?

 

Kind regards

 

Martin Snyman

Operations Director, elle promotions

Home Office: +27 12 345 6425

Facsimile: +27 12 345 3194

Mobile: +27 83 648 4060

Email: mar...@ellepromotions.co.za

web: www.ellepromotions.co.za

 


From: irenerad...@googlegroups.com [mailto:irenerad...@googlegroups.com] On Behalf Of Madeleen Beukes


Sent: Tuesday, September 08, 2009 8:45 AM

Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages