Alles wat nodig is vir iemand wat wil begin met R/C Vliegtuie. Van die Flight Simulator (wat saam met die JR radio werk) , trainer vliegtuig, 2 x Studachers(wat aandag kort) tot die lekker Hanger 9 stick 60 wat
Mens nie meer te koop kry nie. Alles is in PUIK toestand en baie nog nooit gebruik nie.
Vliegtuie word net as ‘n geheel verkoop nie afsonderlike parte nie.
Pryslys wys net wat dit werd is maar maak my n aanbod wat jy bereid is om te betaal.
Ingesluit n paar fotos kontak my gerus vir meer besonderhede of fotos.
Groete
Jan Louw