There would have been many more members if the meeting was communicated properly. Unless this issue is resolved it will cause even more problems when members are required to give certain commitments and are not aware of the issues being discussed.
Ernst Miessner
Hi Almal
Dalk net n gedagte om in ag te neem .
Hierdie soort aanval is nie iets nuut in SA nie .
Verwyte sal nie resultate bring nie .
Dit is elkeen se eie verantwoordelikheid om te sorg hul is op datum met wat gebeur asook om paraat te wees .
As elkeen deel hieraan , om ons situasie te beveilig en om paraat te wees , sal almal beter af wees .
Vele garings maak n sterker tou !!
Groete
Theo