Apokriewe Boeke Van Die Bybel 24.pdf

0 views
Skip to first unread message
Message has been deleted

Christopher

unread,
Jul 8, 2024, 3:11:26 AM7/8/24
to imilabfo

Die OT apokriewe (weggelate) boeke is boeke wat uit die Joodse tradisie kom, maar nie met dieselfde gesag as die kanonieke (maatstawwe) boeke in die Bybel deur die Protestantse kerke aanvaar word nie. Dit word dus nie as maatstaf of riglyn vir die geloof gebruik soos wat wel die geval is met die kanonieke boeke nie. Hulle word ook deuterokanonieke (tweede maatstawwe) boeke genoem. Hulle is waardevol, maar nie gesagvol nie. Jy kan meer lees oor kanonvorming by hierdie skakel.

Die boeke van die Nuwe Testament, nl.: die vier evangeliste: Matteus, Markus, Lukas en Johannes; die Handelinge van die apostels; die veertien briewe van die apostel Paulus: aan die Romeine, twee aan die Korintirs, aan die Galasirs, die Efesirs, die Filippense, die Kolossense, twee aan die Tessalonisense, twee aan Timoteus, aan Titus, Filemon en Hebrers; die sewe briewe van die ander apostels: die brief van Jakobus, twee van Petrus, drie van Johannes en die brief van Judas en die Openbaring van die apostel Johannes.

Apokriewe Boeke Van Die Bybel 24.pdf


DOWNLOAD https://tweeat.com/2yMPzD



Ons aanvaar al hierdie boeke, en hulle alleen, as heilig en kanoniek om ons geloof daarna te rig, daarop te grondves en daarmee te bevestig. Ons glo ook sonder twyfel alles wat daarin vervat is, nie juis omdat die kerk hulle aanvaar en as sodanig beskou nie maar veral omdat die Heilige Gees in ons hart getuig dat hulle van God is. Hulle het ook die bewys daarvan in hulleself, aangesien selfs die blindes kan tas dat die dinge wat daarin voorspel is, plaasvind.

Ons onderskei hierdie heilige boeke van die apokriewe boeke: die derde en vierde boek van Esra, die boek van Tobias, Judit, die Wysheid, Jesus Sirag, Barug, die byvoegsel by die geskiedenis van Ester, die Gebed van die drie manne in die vuur, die Geskiedenis van Susanna, die Beeld van Bel en van die Draak, die Gebed van Manasse en die twee boeke van die Makkabers.

Die kerk mag hierdie boeke wel lees en daaruit lering trek vir sover hulle met die kanonieke boeke ooreenstem. Hulle het egter geensins sodanige krag of gesag dat iemand deur hulle getuienis enigiets van die geloof of van die Christelike godsdiens sou kan bevestig nie. Hulle mag nie in die minste aan die gesag van die ander, die heilige boeke, afbreuk doen nie.

A further issue is the worldwide interest in the canon that is found in the agendas of international academic congresses. At the meetings of the Society of Biblical Literature as well as different academic congresses held all over the world during the last decade, different aspects of the notion of the canon were discussed in depth. Discussion on the canon can no longer be conducted in isolation.

Canon indicates a norm as well as a list. The demarcated list of books serves, at the same time, as a criterion. These two aspects of norm and list are related, but are not to be confused. The eventual final list of the biblical canon used in a specific church represents the outcome of a very long history in which norms have played a role all along in the forming process of an eventual final list.

When the printing press came into use in the 15th century a choice had to be made as to which form of the Masoretic text was to be used to be printed. Turning away from the Greek translation of the Septuagint used in the Roman Catholic Church, the Protestants chose a version of the Old Testament that consisted of the same number of books as found in the Jewish Hebrew Bible, but now arranged according to the order of the Septuagint.

Many copies of the Hebrew Scriptures were created over the centuries. A new science called Textual Criticism arose which studied the differences between these copies with the purpose of publishing a text-critical edition of the Old Testament. Such scientifically researched editions form the basis of all present-day translations of the Bible.

Die Christelike kerk word van tyd tot tyd met verskillende etiese vraagstukke gekonfronteer. Sake uit die onlangse verlede is vraagstukke oor apartheid, of vrouelidmate hoede moet dra tydens die erediens, die toelating van vrouens tot die ampte in die kerk, en die vrae rondom homoseksualiteit en die sogenaamde LGBTQI+-vraagstuk. Die Bybel is die basisdokument in die Christelike kerk en antwoorde op hierdie vraagstukke word uit beginsel daarin gesoek.

Volgens die inligting wat in daardie tyd beskikbaar was, is dus gedurende die 16de en 17de eeu besluit oor wat die omvang, die inhoud en die volgorde van die boeke van die Bybel in die Protestantse kanon behoort te wees. Hierdie standpunte word tot vandag toe in Protestantse kringe net so gehandhaaf.

Uit hierdie lys van kongresse wat verskillende aspekte van die begrip kanon behandel het, is dit duidelik dat die vraagstuk van die kanon wreldwyd tans baie aktueel is en op akademiese gebied baie aandag geniet.

Stordalen (2001:132) onderskei tussen formele kanongeskrifte en gekanoniseerde praktyke soos idees en formules wat bepaal hoe iets behoort te wees om aan bepaalde vereistes te voldoen. Alle kulture wat van skrif gebruik maak, stel formele kanons op van literre materiaal wat as maatstaf vir die maatskappy dien. Literre kanons hou in dat mense in verskillende hoedanighede om verskillende redes keuses uitoefen oor bestaande literatuur en deur insluiting (of uitsluiting) daarvan in versamelings daaraan bepaalde kanonieke funksionaliteit gee.

Sedert 1946 is daar ook by Ein Fesjka, Massada en Machaerus in Israel geskrifte gevind wat uit dieselfde tyd kom. Na hierdie geskrifte word gewoonlik verwys as dokumente uit die Judese wildernis. Afskrifte en vertalings daarvan is sedert 1955 in die tydskrifreeks Discoveries in the Judaean Desert (DJD) gepubliseer. Van die nie-Bybelse rolle was bekend as die Gemeenskaprel (11Q19), die Koperrol (3Q15), die Pesjer Habakuk en die Damaskusdokument. In DJD word daar na hierdie soort materiaal verwys as parabybelse literatuur.

Hierdie ontdekkings het verskillende moontlikhede geopen vir die navorsing wat nie vroer bestaan het nie. Voorheen het die oudste beskikbare Bybelse manuskripte uit die 5de en 6de eeu n.C. gekom. Hulle het slegs dele van die Bybel bevat, nie die hele huidig algemeen gebruikte Ou-Testamentiese kanon nie. Danksy die ontdekkings by Qumran het daar nou manuskripte en inligting na vore gekom wat dit moontlik gemaak het om minstens 500 jaar terug in die geskiedenis te beweeg. Die verrassing was dat die tekste uit daardie tyd dieselfde vorm gehad het as die Hebreeuse Bybel wat eeue later bestaan het (Tov 1992:13).

Die terugkeer na die bronne het bepaalde gevolge vir die Protestantisme ingehou. Die omvang van die Nuwe Testament wat in die Rooms-Katolieke Vulgaat gebruik is, was vir die Reformasie aanvaarbaar. Die Nuwe Testament in die Latynse Vulgaat kan na die Griekse Septuagint teruggevoer word. Die Grieks het aan die eis van die oorspronklike bron voldoen. Die probleem was egter dat die Ou Testament soos dit in die Vulgaat en Septuagint in Latyn en Grieks weergegee is, nie die oorspronklike Hebreeus bevat het nie. Die enigste uitweg was om by die Jode te gaan kers opsteek oor die Hebreeuse Masoretiese teks.

Die Kodeks Leningradensis (B19A) is in 1008/09 voltooi. Dit is die oudste volledige Hebreeuse teks wat ons vir die Ou Testament het. Hierdie dokument is met die hand op perkament geskryf en in buiteblaaie van leer gebind. Firkowitch het dit in 1839 na Odessa geneem. Van daar is dit in 1863 na die Nasionale Biblioteek van Rusland in St. Petersburg geneem. Die stad was vroer bekend as Leningrad en die naam Leningradensis is vir die kodeks gebruik.

In Stuttgart het die Duitse Bybelgenootskap die Kodeks Leningradensis as basis gebruik om die Biblia Hebraica Stuttgartensia (BHS) vanaf 1968 uit te gee. Sowat 12 medewerkers het hieraan saamgewerk en die vorige BHK-uitgawes se voetnote is totaal hersien. Die meeste van die rolle wat by Qumran ontdek is, was nou vir die heel eerste keer vir die navorsing beskikbaar. Die volledige verwerking van die BHS het in 1976 verskyn.

Die Hebreeuse Universiteit van Jerusalem is al sedert 1956 besig met die Hebrew University Bible Project. Hulle werk word as die Hebrew University Bible (HUB) gepubliseer. Dit is op die Aleppo-kodeks gebaseer. Die projek bring die vertalings van die Septuagint, Vulgaat, Pesjitta, Dooie See-rolle en die twee Joodse Talmoeds in berekening.

Die eerste Rooms-Katolieke Bybel wat volledig op die Hebreeuse en Griekse oorspronklike gebaseer was, was die Jerusalem Bible van 1966. Ook die New American Bible (NAB) van 1970 was gebaseer op die Hebreeuse en Griekse oorspronklike tekste. In al die Rooms-Katolieke vertalings is, soos in die Septuagint en Vulgaat, die groter omvang met die Apokriewe boeke vir die Ou Testament behou. Nuwer Rooms-Katolieke vertalings soos die New Jerusalem Bible (NJB) van 1985 en die New Revised Standard Bible Catholic Edition (NRSVCE) van 1990 het dieselfde grondtekste behou, maar meer gefokus op vertaalsake soos inklusiewe geslagswoorde en polities-korrekte taal.

Die oorgelewerde tekste is op baie noukeurige wyse oorgeskryf en verder deurgegee. Die Masoretiese teks is getuienis hiervan. Die tegniek om boeke te druk het die stimulus gegee vir die tekskritiese wetenskap om nie net die versameling van die boeke nie, maar ook die inhoud van die teks op wetenskaplike manier na te vors. Die teks van sowel die Ou as die Nuwe Testament is nagevors en die resultate van die ondersoek is in talle tekskritiese uitgawes gedruk. Vanaf die vroegste vertalings is daar gebruik gemaak van die beste grondtekste wat op daardie stadium beskikbaar was. Dit sou baie onregverdig wees om die duisende mensure en geld wat aan hierdie projekte bestee is, sommer net so te ignoreer.

Die Rooms-Katolieke Kerk se opinie daaroor verskil. In 1546 het die Kerk by die Sinode van Trente formeel bevestig dat die ekstra Ou Testamentiese boeke, wat nie in die Hebreeuse Bybel is nie, volgens hulle as gesaghebbend aanvaar is.

N die ballingskap van die Jode was daar baie Jode buite Palestina wat nie Hebreeus of Aramees verstaan het nie, maar steeds daarin belanggestel het om die Ou Testament in 'n skrif en taal te lees wat hulle wel verstaan. In die 3de eeu het werk begin aan 'n Griekse vertaling van die Hebreeuse Bybel. Dit staan as die Septuagint (afgekort as LXX) bekend. In die vertaalproses het verskille egter tussen die twee weergawes ingesluip. Die Apokriewe boeke is in die proses gebore.

b1e95dc632
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages