Schalk, H4H vriende,
Waar kry mens daai stl van SA, en dan die Kaap omgewing van Worcester, wat julle so ruk gelede gebruik het?
van die Worcester Instituut vir Blindes, wil n groterige 3d model vir die leerlinge daar laat print van SA, en van die omgewing....
|
|
Groete
Hans
Izak se e-mail, ter info.
3d topografiese model van Suid-Afrika
Ek is op soek na iemand wat 'n topografiese model skaal 1:5miljoen kan maak van SA kontinentale topografie plus nabye seevloer batimetrie vir die Worcester Instituut vir Blindes, Worcester, se Wetenskap Museum. Dimensies sowat 600mm x 800mm x 80mm. Ek het digitale data wat dalk kan werk. Ek soek iemand om die model te maak. Groete
Izak 0824 8080 37 021-854-4990 Strand