Kom ons skud ons Kersfeesvetjies af en verloor saam gewig met revolusionere kruieprodukte! Cosmo Slimming Solutions is al 10 jaar op die mark en het 'n lang geskiedenis van dieet suksesverhale! (Sien Lig, Intiem, Leef, Vrouekeur en Rooi Rose Tydskrifte)
Konsultasies word gedoen deur Louise Tromp - Internasionaal Gekwalifiseerde Holistiese Gesondheidspraktisyn en Kruiekundige. Alle produkte geregistreer by die Medisyne Beheer-raad.
Maak gerus u afspraak vandag by Michelle Koen op 072 578 8336.
Waar?
Clivia Cottages Guest House (7 km buite Hoedspruit op die Lydenburg pad)
Wanneer? Woensdag 30 Jan 2013 vanaf 12:00 tot 15:00
Donderdag 31 Jan 2013 vanaf 09:00 tot 16:30
Vrydag 1 Februarie vanaf 09:00 tot 13:00