Nuwe Kumon Opleidings Franschise in Hoedspruit

19 views
Skip to first unread message

Sheena Boshoff

unread,
Mar 13, 2012, 1:29:31 AM3/13/12
to Hoedspruit Info

Nuwe Kumon Sentrum in Hoedspruit
 
Dit is 'n internasionale sisteem wat fokus op die opbou van kinders se selfbeeld en help hulle met Engels en Wiskunde.
 
Die sentrum funksioneer tans van die Drakensig Laerskool twee middae per week.
 
Die opleiding word gegee deur die franchise eienaar.
 
Indien jou kind sukkel met van die bogenoemde of jy wil hom of haar selfs net beter laat doen, kontak asb die sentrum.
 
Kontak persoon is Rina de Kock
 
Tel   084 209 8373
 
Grte
 
 
 
 
 
Neels de Kock
 
Hoedspruit Fruit Processors
082 883 9217
082 607 0362
086 577 6212
17_g_phone.gif
27_g_cell.gif
37_g_fax.gif
47_g_letter.gif
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages