Ardudrones

146 views
Skip to first unread message

Johann Van Niekerk

unread,
Feb 27, 2011, 3:41:09 AM2/27/11
to GautengSA
Hey Sarel
If you wait a month I will be becoming a DIYdrones distribution point
in SA so you can get everthing from me Atleast you safe on shipping
cost then ,

Sarel Wagner

unread,
Feb 27, 2011, 1:48:43 PM2/27/11
to gautengsa
Hi Johann,

Thank you, but not to worry, I import stuff on a regular basis, got import lisence.

Rgrds
--
Sarel Wagner
+2782 44 00 191
http://www.microafrica.co.za
Democracy is two wolves and a lamb discussing what’s for dinner. Liberty is a well armed lamb willing to contest the majority decision”. Benjamin Franklin, 1755
Appointments: http://www.google.com/calendar
Get me on facebook.com and flickr.com

Craig Sutton

unread,
Apr 10, 2011, 10:59:00 AM4/10/11
to GautengSA
Hi Johann, what is your email, and phone number. what do charge for a
brushless motor.

Regards
Craig Sutton

Graham Dyer

unread,
Oct 10, 2011, 8:14:48 AM10/10/11
to gaut...@googlegroups.com
Hi Johann
 
How're things? How're the UAV's flying?
 
I'm looking for an ArduPilotMega and oilpan, have the Mediatek GPS already so don't need that. What's the cost currently?
 
regards
 
Graham

Taqyon

unread,
Oct 10, 2011, 8:20:21 AM10/10/11
to gaut...@googlegroups.com

Hi

I'm not sure how I received this conversation?

Regards
Hein

Graham Dyer

unread,
Oct 10, 2011, 10:09:10 AM10/10/11
to gaut...@googlegroups.com
Sorry, this was an email address I had for Johann van Niekerk

Taqyon

unread,
Oct 10, 2011, 10:09:55 AM10/10/11
to gaut...@googlegroups.com
Strange, ok !

Blackhack

unread,
Oct 1, 2012, 2:09:14 AM10/1/12
to gaut...@googlegroups.com
Good morning Johann,
 
I am very new to this forum and setting up your RC plane as a UAV. I do love flying and want to get into UAV's. Could you assist me on this or refer me to someone that can. I live in PTA East. I have a few nitro models and looking to get me a electric flyer (for this purpose). What do I need to convert it to UAV, and prices?
 
Thank you for your help.
 
Regards
Gerrit Leeuwner

Christiaan van Vollenstee

unread,
Oct 1, 2012, 5:20:14 AM10/1/12
to gaut...@googlegroups.com

Hello,

 

Waar in Pretoria oos is jy?

 

Ek is in garsfontein, ons flieg gewoonlik daar by dalmas pad is daar ‘n flieg veld.

 

As jy sukkel met iets kan jy my maar vra ek is nie ‘n pro nie maar ek het my bixler en quad in die lug met die apm.

 

Groete

Christiaan

Blackhack

unread,
Oct 4, 2012, 3:37:14 AM10/4/12
to gaut...@googlegroups.com
Hi Christiaan,

Bly daar is iemand naby. Ek is in Moreleta Park. Het voorheen ook daar gevlieg. Dink jy praat van PRF flyers club. Ken ook vir oom Hennie baie goed wat gereeld daar vlieg. 

Wanneer gaan julle weer UAV's vlieg. Hoe werk dit en wat het mens nodig om jou vliegtuig totaal UAV te maak? Ek het baie gelees en klink nie asof dit so baie nodig is nie net die APM 2 autopilot en Mission Planning Software. Of is ek verkeerd? Wat is die kostes?
Dankie vir die kontak maak.

Groete
Gerrit

Christiaan van Vollenstee

unread,
Oct 4, 2012, 3:43:01 AM10/4/12
to gaut...@googlegroups.com

Hello,

 

Ja jy is 100% reg die APM 2 is al wat jy nodig het om die fliegtuig 100% auto the maak.

 

Jou grootse issue is om jou PID’s reg te kry vir jou tipe fliegtuig want anders flieg hy net weg vir jou J

 

As jy vinnag ‘n APM 2 wil he kan jy die ouens by netram kontak http://www.netram.co.za gaan na kontak en bel jared noem net dat christiaan

 

Se julle het apm 2’s en dat jy soek een ek dink hulle sin is so R2500.

 

Ek behoort seker volgende naweek te flieg, ek het ‘n paar goed wat reggemaak moet word op die flieg tuig om stabilze 100% reg te kry.

Blackhack

unread,
Oct 4, 2012, 4:03:24 AM10/4/12
to gaut...@googlegroups.com
Great thanks. Ek sien hulle het nou die nuwe een APM 2.5 vir dieselfde prys. Moet eers vir my die regte vliegtuig kry met die regte payload. Eks nog nuut in die ding maar wat is PID's? Watse GPS gebruik jy op jou hardeware? Hoe akkuraat is hy? 

Hoe moeilik is dit om alles op te stel?

Christiaan van Vollenstee

unread,
Oct 4, 2012, 4:11:11 AM10/4/12
to gaut...@googlegroups.com

Ek sal se die beste fliegtuig om te kry is die x8 by drone zone

 

http://dronezone.co.za/product_info.php?cPath=1_6&products_id=166

 

Ek gebruik die media tek gps wat standard saam kom en hy is baie goed hy doen die job.

 

Wat lekker is van die x8 is dat mense op diydrones se website het alklaar die pid’s uitgefigure so jy kan net dit download.

 

Die groot ding met die goed is lees.

 

http://code.google.com/p/ardupilot-mega/wiki/home?tm=6

 

begin heel bo en eindag heel onder J.

 

As jy nie 100% verstaan wat in die manual aangaan nie gaan jy die goed uit brand of jou fliegtuig beskadig.

Blackhack

unread,
Oct 4, 2012, 6:21:44 AM10/4/12
to gaut...@googlegroups.com
Dankie sal bietjie lees en kyk. Ek neem aan jy het die X8? Lyk nogals na nice vliegtuig. Klink ook of daar baie settings is om in te stel. Veral op AutoPilot. Maar nie onmoontlik nie. Sal graag wil sien hoe my vliegtuig eendag self opstyg en land, maar is ver daarvandaan. 

Dankie vir die inputs. Sal jou later kontak vir meeting het so baie vrae en wil bietjie sien hoe julle dit doen.

Groete 

Christiaan van Vollenstee

unread,
Oct 4, 2012, 6:22:20 AM10/4/12
to gaut...@googlegroups.com

Ek het die Hobby king bixler wat ook ‘n baie nice fliegtuig is (baie goedkoper) en die PID settings is ook op diydrones se website.

 

As jy advanced is met die APM sal jy die landing en opstuig kan doen ek dink nie baie mense doen dit al nie.

 

Kontak maar gerug, As ek volgende naweek gaan flieg sale k jou laat weet.

Blackhack

unread,
Oct 5, 2012, 4:03:20 AM10/5/12
to gaut...@googlegroups.com
Dankie baie sal great wees.

Ja ek het nog baie om te leer. Wil my huidige vliegtuie convert na UAV toe maar dis 'n stadige proses.

Geniet die naweek.

Groete

Blackhack

unread,
Oct 8, 2012, 3:47:35 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com
Goeie more Christiaan,

Wat het jy betaal vir die Bixler en waar het jy dit gekoop?

Groete

On Thursday, October 4, 2012 12:24:52 PM UTC+2, Hoender wrote:

Christiaan van Vollenstee

unread,
Oct 8, 2012, 4:08:58 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com

Hello,

 

Ek het die Kit van ‘n ou gekoop in Isreal op ebay

 

http://www.ebay.com/itm/plane-Trainer-kit-FTP-BIXLER-EPO-1400mm-KIT-easystar-/200828210865?pt=Radio_Control_Vehicles&hash=item2ec24b4eb1

 

dit was hier binne 2 weke in perfekte toestand, dan moet jy nog die servos and esc’s en motors koop en ek koop sulke goed by www.leadershobby.com

 

hulle is baie goed koop en ship ook baie vinnag. Jy kort net ‘n paypal account wat so 10min vat om the create http://www.paypal.com

 

Ek dink vir alles het ek so R1200 betaal.

 

Dis is rerig ‘n baie nice fliegtuig en daar is baie support op die fliegtuig met die APM.

 

Groete

Blackhack

unread,
Oct 8, 2012, 5:39:13 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com
Wat was jou invoer belasting en ander kostes? Veral op ebay? Ek het al baie gekyk na oorsee se modelle maar was altyd bang vir die ekstra kostes. Maar eks nou bly ek kan met iemand praat wat dit al gedoen het. 

Sjoe ja dis nie slegte prys nie. 

Ek het darem al klaar 'n paypal account so sal vinnig wees. Ship hy dit as gift?
Groete

Taqyon

unread,
Oct 8, 2012, 5:44:23 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com

Kan ek hier inchip.

Koop die Bixler2 direk van hobbyking. Bitter goedkoop vir wat jy kry.

Invoerbelasting is 30% van VAT. 2 -3 weke.

East.

Christiaan van Vollenstee

unread,
Oct 8, 2012, 5:41:48 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com

Hello,

 

Ja al die ouens ship die goed as ‘n gift so jy betaal net handling fee wat nooit meer as R100 is nie.

 

Wat lekker is met paypal is jy het buyers protection so as die ou jou omskroef dan maak jy ‘n case oop op paypal

 

En hulle sort die ou uit vir jou verniet maar ek het nog nooit serious issues gehad nie en ek voer rerig baie goed in.

Blackhack

unread,
Oct 8, 2012, 5:59:55 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com
Dankie vir julle input ek sal dan defenitief eerder dit oorsee koop as hier want hulle kos hier R1999 vir die Bixler en R2500 vir die X8. Ek stel ook nogals belang in die Reaper UAV model, het 'n 2.5m wingspan. Met baie payload. Maar dan is daar nie PID's vir hulle nie. Sal nog research doen. :-)

Petrus Botha

unread,
Oct 8, 2012, 6:00:01 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com

Ek het n skysurfer kit gekry in Centurion, hulle verkoop die fuse en vlerke apart en dan moet jy maar self besluit ten opsigte van motor, prop ens. Die sky surfer is maar presies dieselfde as n bixler. Ek persoonlik hou nie baie van die soort kite nie, die prop is te klein en die thrust is te min, veral as die vliegtuig homself uit die moeilikheid moet trek.

 

groete

 

Petrus Botha

Managing Member

 

E-mail Stationary

image001.png

Christiaan van Vollenstee

unread,
Oct 8, 2012, 6:01:11 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com

Die mense op diydrones se om nog nie te gaan vir die bixler 2 nie want die default pid’s is nog nie beskik baar nie en die groot issue wat ek het met die bixler 2 ook is dat hy flaps het,

 

Ek sal bly by die bixler 1 totdat die slim mense die bixler 2 al uitgesort het.

 

Miskien as jy lekker goed is met die instel van PID’s op ‘n fliegtuig dan kan jy daarvoor gaan.

Christiaan van Vollenstee

unread,
Oct 8, 2012, 6:04:01 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com

Moenie die X8 so wel as die Reaper UAV  probeer invoer jouself nie die packaging is rerig groot en hulle gaan vir jou roer.

 

My friend het ‘n x8 ingevoer en het op die einde van die dag R6000 shipping betaal dis crazy.

 

Ek sal by udrones koop hier in sa hulle het ‘n container gehuur om die x8’s in te bring dus hoekomm jy so ‘n goeie prys kry.

Blackhack

unread,
Oct 8, 2012, 6:10:00 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com
Cool. 

EK weet nie hoe werk PID nie maar sal nog baie lees en leer...Sal great wees om dit uit te sort want ek het 'n paar ander vliegtuie in my garage wat ek sal wil verander in UAV's veral die met die Petrol engine. Kan verder vlieg met 'n tank petrol maar dan is daar die weight issue. UAV's is vir my 'n nuwe veld wat ek nie baie van weet nie. Maar baie interessant. :-) 

Mens begin maar onder en werk jouself boontoe. :-D 

Christiaan van Vollenstee

unread,
Oct 8, 2012, 6:10:26 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com

Ja ek stem saam, ek het ‘n 8” prop op myne met ‘n 2900kv motor en 60 amp esc die ding is ‘n monster

 

Ek het ‘n special motor mount van small parts cnc bestel om dit te kan install.

 

http://smallpartscnc.com/index.php?route=product/product&product_id=50

 

 

From: gaut...@googlegroups.com [mailto:gaut...@googlegroups.com] On Behalf Of Petrus Botha


Sent: 08 October 2012 12:00 PM

image001.png

Louis van Niekerk

unread,
Oct 8, 2012, 6:14:29 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com

Ek FPV nou al n rukkie, ek gebruik n Bixler 1

Al wanner sy bietjie sukkel is as en die GoPro en mt TX op sit.

Ek het n grooter motor in gesit en sy vlieg soos n droom.

Ek het ook FLAPS in gesit en land nou in die klein parkie naby my huis

50m by so 75m oop are. meer as genoeg vir haar

 

---
 
Louis van Niekerk
 

Blackhack

unread,
Oct 8, 2012, 7:06:18 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com
Sjoe ja dit klink nice. Watse motor het jy ingesit totale package koste?Gebruik jy APM 1 of 2? Land jy in die parkie autonomously met flaps? Ek sal maar my order moet insit. :-)

Hoe werk PID's? Of is dit te detail discussion vir hierdie online discussions? 

Sukkel jy met plek of met interverance as jy die GoPro opsit?

Christiaan van Vollenstee

unread,
Oct 8, 2012, 7:06:45 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com

Hier is ‘n mount vir die GoPro.

 

http://www.ebay.com/itm/GoPro-Hero-Quick-Release-FPV-Hobby-King-Bixler-Sky-Surfer-RC-Plane-Mount-/251154491961?pt=LH_DefaultDomain_0&hash=item3a79f96a39

 

Hein van Vlap.co.za flieg baie successful met sy gopro en bixler 1 die geheim is jy kort ‘n sterk motor en prop die standard is crap.

Blackhack

unread,
Oct 8, 2012, 7:14:52 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com
Watse motor is goed genoeg en prop size? En wat is sy endurance dan met daai opset?

Christiaan van Vollenstee

unread,
Oct 8, 2012, 7:26:38 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com

‘n 8” prop saam met ‘n 40 AMP 2100 – 2900kv motor systeem.

 

Ek het extra props wat jy by my kan koop so jy hoef nie te soek daarvoor nie.

 

Ek dink stap 1 is kry jou fliegtuig en gaan lees oor PID’s jy moet ‘n basiese verstaan daaroor he.

Taqyon

unread,
Oct 8, 2012, 7:57:21 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com

Wees versigtig vir die reaper hy moet baie vinnig vlieg om in die lug te bly en het nie soveel plek soos die skywalker of x8 nie. X8 is $168 by hobbyking.

Reaper kan ook nie herstel soos foam nie en het perfekte landingstrook nodig...

Blackhack

unread,
Oct 8, 2012, 8:27:14 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com
Baie dankie vir al julle insette. Ek sien die HobbyKing Pretoria tak is in 35 Albrecht Street, Pretoria 0182 en hulle vra R960 vir die Bixler. Goeie prys kort dan net die motor en 40 AMP. So klink vir my ek gaan Bixler gaan. Dankie vir al die inputs dit het my besluit baie makliker gemaak. 

Sal laat weet as ek hom gekoop het. Sal sommer die 2900Kv motor dan bykoop...:-)))) 

Taqyon

unread,
Oct 8, 2012, 8:32:12 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com
Dit is die Bixler 1 - Bixler 2 het groter interior met flaps, groter wing span, groter motor & prop, so hy kan swaarder dra, net FIY.

2012/10/8 Blackhack <gerrit....@gmail.com>

Blackhack

unread,
Oct 8, 2012, 8:44:08 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com
Wat is sy prys teenoor die Bixler1? Dan het jy seker nie nodig om die motor te verander nie. Watse kamera is 'n goeie geprysde kamera en waar mount jy die kamera op die Bixler? Ek sien nie 'n gat waar jou lens uitsteek nie?

Taqyon

unread,
Oct 8, 2012, 11:06:49 AM10/8/12
to gaut...@googlegroups.com
Kom, gebruik bietjie die internet :P Jy gaan dit nodig he as jy wil Arduplane!

Die ARF is uitverkoop:

http://www.hobbyking.com/hobbyking/store/uh_viewItem.asp?idProduct=24474

Maar dis vinnig-vinnig om te bou en is cheaper met die kit $44.50:

http://www.hobbyking.com/hobbyking/store/uh_viewItem.asp?idProduct=27169

Ek sal verbaas wees as jy meer as R900 gaan betaal landed.

Enige vrae oor die airframe, gaan na RCGroups se Bixler 2 thread: http://www.rcgroups.com/forums/showthread.php?t=1703262



2012/10/8 Blackhack <gerrit....@gmail.com>

Blackhack

unread,
Oct 10, 2012, 6:50:14 AM10/10/12
to gaut...@googlegroups.com
Hi Hein,

Ek was op hulle website. Dink regtig daaraan om dit intevoer. Maar sien dat die kit benodig 1 x 26~28 Size 1300kv Brushless Motor
1 x 20~30A ESC
4~5 Channel Transmitter and Reciever
1800mAh~2200mAh 3s Lipoly Battery
4 x 9g Servo for Ailerons, Elevator and Rudder
2 x 9g Servo For Flaps (Optional)
1 x Servo Reverser if using optional flaps with non-computer radio

 Wat sal die invoer en alles kos as ek dit inbring? Bedoelend wat sal invoerbelasting en al die ander kostes behalwe die kit wees? Ek gaan dan sommer die motor en res ook by hulle bestel. Ek het nog nie iets ingevoer nie so dis hoekom ek vra. Hoe het jy jou Bixler 2 opgestel?

Blackhack

unread,
Oct 10, 2012, 7:52:49 AM10/10