Die boer lê en slaap in sy huis toe die selfoon skielik begin lui. Toe hy antwoord, is dit ou Petrus op die plaas. Petrus sê: "Baas, baas, jy moet gou kom, hier's groot moeilikheid oppie plaas." Die boer vra toe "Petrus, Wat is fout?" Petrus: "Ek, ek kannie oor die phone verduidelik nie, jy, jy moet kom hier by die plaas." Toe die boer daar kom sê Petrus: "Een vannie skape, hy het hom die 7 babies gekry, enne die skaap hy sallie hom nie kan voer almal van daai babies nie." Die boer besef toe dat hulle die lammers maar self met bottels sal moet voer en ry toe na die noodapteek toe en vra vir die dame agter die toonbank, "Verskoon tog dame, het jy lam t**te?" Koel en kalm antwoord sy: "Nee, Meneer, dis net 'n kak bra."
********************************************
'n Man stop langs 'n dogtertjie wat terugstap huistoe na skool.
"As jy Inklim sal ek jou 'n suigstokkie gee."
Die dogtertjie hou net aan loop.
Die man ry stadig agter haar aan. Weer sê die man
"As jy inklim Dan gee ek Jou hierdie hele sak suigstokkies!"
Die dogtertjie draai om en sê:
"Pa, Ek het al hoeveel keer vir jou gesê, ek ry nie in die fokken Cortina met ‘n Golden Lions vlag aan nie
********************************************
Please remember to check the BLOG ARCHIVE or SEARCH options in the column on the right for more posts
--
Posted By John van der Westhuizen to
Funny Pieces on 6/18/2009 04:30:00 PM