Teks: Welkom o stillenag van vrede, onder die suiderkruis, wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, Kersfees kom gee aan God die eer. Skenk ons 'n helder Somer Kersfees in hierdie land o Heer.
Kunstenaars : Richter en Hester – vanaf hulle Kersfees Adagio CD . Mp3 aangeheg.
Kunstenaar : Esther Wolmarans – klokkespel van haar cd "Klokhelder"
<<...>> <<...>>