Musiek | Kom alle getroues

6 views
Skip to first unread message

ekerk

unread,
Dec 11, 2007, 4:46:04 AM12/11/07
to eKerk | Argiewe
Klokkespel van haar cd "Klokhelder" opgeneem in Grimbeek musiek
studio. Teks: Kom alle getoues, vrolik en vol vreugde, o kom in die
gees nou na Betlehem! Loof daardie Kindjie tot ons heil gebore kom
buig daar in aanbidding, voor Jesus die Heer.

Luister of laai die snit direk hier af:

http://ekerkmusiek.mypodcast.com/2007/12/Kom_alle_getroues_Esther_Wolmarans-63975.html



Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages