Stillenag
Esther Wolmarans klokkespel van haar cd "Klokhelder" opgeneem in Grimbeek musiek studio.
Teks: Stille nag, heilige nag, Jesuskind lank verwag. Lig uit lig uit die Vader se ryk, word uit liefde aan mense gelyk. Loof die hemlese Kind, Loof die Hemlese Kind!