Die tarentaal is 'n algemene jagvol en kom wyd verspreid in Afrika suid van die Sahara en Suid-Afrika voor. Hulle word tussen digte bosse vanaf die Oos-Kaap noordwaarts aangetref. 'n Verwante spesie, die kuifkoptarentaal, is 'n tropiese bewoner van KwaZulu-Natal en die Krugerwildtuin. Daar is ook populasies in die Wes-Indies en die suide van beide Frankryk en Engeland.
c80f0f1006