E-mails

20 views
Skip to first unread message

Admin

unread,
Sep 9, 2009, 2:28:55 AM9/9/09
to Centurion Camera Club
Jammer oor die klomp e-posse wat almal ontvang het vanoggend. Dit is n
nuwe groep en ek is besig om al die settings op te stel.

Almal se settings is nou verander om geen mails te kry nie. Stel asb
jou eie profile op en besluit hoe jy mails wil kry, en by watter
adres.

Hannes

Admin

unread,
Sep 10, 2009, 10:58:45 AM9/10/09
to Centurion Camera Club
Is daar nog iemand wat e-posse kry wat eerder aanlyn wil lees?

Admin

unread,
Sep 10, 2009, 11:21:12 AM9/10/09
to Centurion Camera Club
Almal wat eerder aanlyn die klubaktiwiteite wil lees, se e-posse is so
opgestel dat hulle geen kommunukasie deur hierdie forum gaan ontvang
nie. Al die ander se profiele is so opgestel om een keer per dag 'n
opsomming van die dag se kommunikasie te kry. As jy dit wil verander,
gaan online en edit jou profiel. Anders, reply op hierdie boodskap en
laat my weet hoe jy dit opgestel wil he.

Hannes

Beverley Homan

unread,
Sep 16, 2009, 4:25:57 AM9/16/09
to Centurion Camera Club
Hi Hannes

Dankie vir al jou moeite met die storie, dit is n gawe inisiatief.
Ek sal graag die pos eenkeer n dag wil kry.

Groetnis
Beverley
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages