HalloSuzanne, al die onlangse vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, verskyn in die indeks. Kyk asseblief na graad 5 en graad 9 se afdelings om vraestelle en memoranda vir hierdie grade te vind. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Marietjie, ons vra kundiges om vraestelle vir ons op te stel, en op die oomblik is daar slegs wiskundevraestelle vir graad 4 beskikbaar. Ons beoog om die inhoud uit te brei as dit kan, en hou LitNet gerus dop vir verdere byvoegings in die toekoms. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Karen, die vraestelle hierbo is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by, maar die vraestelle word meestal spesiaal deur kundiges vir ons opgestel en daarom is dit soms moeilik om vraestelle van 'n spesifieke vakgebied in die hande te kry. Ons doen wat ons kan en sal byvoeg waar moontlik. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Linda, hier is 'n skakel na 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: -notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en is alles beskikbaar om gratis afgelaai te word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Jan, hou LitNet se skoleafdeling dop vir nuwe inhoud wat voortdurend bygevoeg word. Hier is ook 'n skakel na die Departement van Basiese Onderwys se webwerf; hier kan gratis werksboeke afgelaai word: (LTSM)/Workbooks.aspx. Groete, Naomi Meyer
Hallo Leora, hier is 'n direkte skakel na die graad 5-vraestelle hier in hierdie indeks: -notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Chantelle, ons plaas voortdurend nuwe unieke hersieningsmateriaal waarvoor ons toestemming kry, of wat onderwysers spesiaal vir LitNet opstel. Daar is egter werksboeke van sommige van die belangrikste vakke (soos huistaal en wiskunde) by die volgende skakel - op die Departement van Basiese Onderwys - beskikbaar: (LTSM)/Workbooks/2017Workbook1.aspx. Hoop dit help, groete, Naomi
Hallo Charmaine, hierdie vraestelle is die vraestelle wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is. Ons voeg graag weer in die nuwe kwartaal nuwe inhoud by. Groete en sterkte vir die eksamen, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Mariette, ons het op die oomblik net wiskundevraestelle vir graad 4, maar voeg nuwe vraestelle by sodra ons toestemming ontvang om dit te plaas of spesiaal met onderwysers kan ooreenkom om vraestelle vir ons op te stel. Dankie dat jy die behoefte aandui. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Juanita, ons is bly dat die vraestelle vir jou iets beteken. Ons voeg graag nog vraestelle by wanneer ons toestemming verkry of wanneer ons 'n kundige versoek om vraestelle vir LitNet op te stel. Hou die skoleafdeling dop vir nuwe inhoud. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is, is in die indeks aangetoon. Dalk help die Departement van Basiese Opvoeding se oefenboeke (onderaan die indeks is daar ook 'n skakel daarheen). Enige leser met nog inligting is ook welkom om kommentaar te lewer. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo,stel baie belang in gr 6 en gr 11 vraestelle!!Watter vraestelle jou julle aan?Is opsoek na wiskunde vir gr11 gewone wiskunde wetenskap, geografie,Lewenswetenskap(biologie) afrikaans en engels vir gr 11 en gr 6 is dit ook afrikaans huistaal ,engelse ,wiskunde,SW geskiedenis en Aardrykskunde,Natuurlik Wetenskap Tegnologie en Lewensvaardighede!Vir hoeveel gaan die toetse? Baie dankie dat julle toetse vir ons beskikbaar stel!Dis so ń gesukkel om toetse te kry!En dit werk regtig om my kinders te help leer en dan is die senuwees nie so erg as hulle moet toetse skryf nie!!
Hallo Jeanette, ons is bly dat die vraestelle help. Ons versoek onderwysers of deskundiges om spesiaal vir ons vraestelle op te stel, of vra toestemming by die Departement van Basiese Onderwys om sommige van hul vraestelle te deel. Ons voeg so gereeld ons kan nuwe inhoud by en hou hierdie ruimte dop vir nuwe vraestelle en hersieningshulp wat gereeld bygewerk word. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
Hallo Nieckey, die vraestelle wat hier vertoon, is die vraestelle wat ons op die oomblik beskikbaar het. Normaalweg word vraestelle vir ander jaargroepe as matriek, spesiaal deur kundiges of onderwysers opgestel en met hul toestemming aan ons verskaf. As ons nog vraestelle ontvang, sal ons dit byvoeg. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Sue, die indeks wat jy hier sien, toon watter vraestelle en hersieningsmateriaal op die oomblik op LitNet beskikbaar is. Ons sal byvoeg waarvoor ons toestemming verkry of indien kundiges spesiaal vraestelle vir ons opstel. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Goeie dag, hoop dit gaan goed met u.Ek is opsoek na graad 5 Afrikaans huistaal en Engels vraestelle en Memo's asseblief.
Hoop u sal my kan help of rigtings kan gee.
Byvoorbaat dank
Juffie smalll
Goeiedag! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: -notas-toetse-en-vraestelle/. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by, so hou hierdie afdeling dop vir bywerkings. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Ek stel regtig belang in werkkaarte en hersiening dalk powerpoint oefeninge van die dept handboek vir Afr Huistaal gr 6. Die vraestelle is minder belangrik vir my. Ek wil graag klaswerk en verduidelikings op 'n ander manier aanbied as daar moontlik iewers so diens is.
Hallo Ansie, ek plaas jou kommentaar en nooi enige lesers wat oor hierdie hulp beskik uit om kommentaar te lewer. Van LitNet se kant af voeg ons so gereeld moontlik by wat ons kan. Ons versoek kundiges om vraestelle op te stel of publiseer met die nodige toestemming vraestelle vanaf die Departement Basiese Onderwys. As iemand vir Ansie kan help, lewer gerus kommentaar. Op hierdie blad kan onderwysers mekaar ook van hulp wees. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
Hallo Macwell, hier is 'n skakel na die plek waar die graad 8-vraestelle is: -notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Die vraestelle word spesiaal deur kundiges vir ons opgestel en ons brei dit uit soos wat dit moontlik is. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Rene, hierdie vraestelle is wat ons op die oomblik op LitNet beskikbaar het. Ons sal ander vraestelle byvoeg soos wat ons dit met deskundiges ooreenkom of toestemming verkry om dit te gebruik. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Groete, Naomi Meyer, LitNet: inhoudsbestuurder
Hallo Tanya, ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by - dit word deur kundiges opgestel of ons verkry spesiale toestemming om dit te deel. Ons doen wat ons kan om die inhoud nog meer uit te brei! Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Delene, die indeks hierbo dui aan watter vraestelle op die oomblik op LitNet beskikbaar is, maar ons sal weer in die nuwe kwartaal die inhoud uitbrei en nog hulpmiddels byvoeg. Sterkte vir die eksamen, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Nella, ons sal graag ons vraestelle- en hersieningsinhoud uitbrei en voeg by soos wat ons kundiges in die hande kan kry om vir ons vraestelle op te stel. Hou hierdie ruimte dop, want ons doen wat ons kan. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Daleen, kyk asseblief na al die vraestelle in die indeks; daar is dalk vraestelle waarna jy op soek is. Ons voeg ook so gereeld moontlik nuwe vraestelle hierby. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Rykie, ons het op die oomblik slegs die vraestelle wat hier op die lys verskyn, maar voeg graag weer nuwe vraestelle en memo's by sodra ons dit sou ontvang. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Hannie, hierdie indeks vertoon al die vraestelle en memo's wat op LitNet beskikbaar is. Ons werk dit so gereeld moontlik by. Hier is ook vraestelle vir graad 12 beskikbaar, as jy by die aangewese graad se inligting kyk. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Esta, ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by, maar die meeste van die vraestelle wat hier te vind is word spesiaal deur kundiges vir LitNet opgestel. Ons sal graag inhoud uitbrei waar moontlik. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Lizette, hierdie indeks dui al die vraestelle aan wat beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Hier is nog inhoud van ons skole-afdeling as jy wil deurblaai: Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Matthew, hier is al die skoleinhoud wat op LitNet beskikbaar is: As daar nie vrae en antwoorde oor TT Cloete se Die weldoener beskikbaar is nie, is hier dalk iets anders wat jou kan help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hi Linah, the material in this article is what is available on LitNet in terms of revision papers at present. Feel free to download; click on the respective links to open the PDF documents. Best wishes, Naomi Meyer, content manager
Hallo Peter, hierdie indeks dui al die vraestelle aan wat op LitNet beskikbaar is. Ons sal nuwe vraestelle byvoeg soos wat ons dit beskikbaar mag stel of soos wat dit vir ons opgestel word. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo! Die vraestelle in hierdie indeks is wat op die oomblik op LitNet beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Blaai in die tussentyd deur die vraestelle wat daar is om te sien of jy nie kry waarna jy op soek is nie, en of daar dalk ander vraestelle is wat met ander vakke se hersiening kan help. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Joane, die indeks waar jy hier kommentaar lewer, is 'n aanduiding van die vraestelle-inhoud wat op LitNet beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe vraestelle by. Hier is nog skolemateriaal wat jou dalk kan help: Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Emma, hierdie is die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by as dit waarna jy op soek is nie, hier beskikbaar is nie. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
Hallo Wilma, daar is nie op die oomblik sosiale wetenskap-vraestelle vir graad 4 op LitNet beskikbaar nie, maar ons sal byvoeg indien ons daarvan in die hande kry. Hou die skoleafdeling dop vir nuwe inhoud. Groete, Naomi Meyer, inhoudsbestuurder
3a8082e126