Cantando oudisie

0 views
Skip to first unread message

Liesl Du Toit

unread,
May 31, 2023, 5:46:45 AM5/31/23
to jeron...@gmail.com, cantando@bloem bestuur
Goeie more Jeronimo

Baie dankie vir jou belangstelling om aan te sluit by cantando@bloem. 

Graag nooi ons jou vir 'n oudisie:
  • Datum: Dinsdag, 6 Junie. 
  • Tyd: 17:45 
  • Plek: NG Kerk Berg-en-Dal kerksaal. Ons sal jou daar ontmoet. 
Bevestig asseblief of jy die oudisie sal kan bywoon. 
Ons sien baie uit om jou te ontmoet. Baie sterkte ook vir die oudisie - kom net en geniet dit! 

Groete Liesl du Toit (sekretaresse)
082 924 8825

Vriendelike groete / Kind regards
Liesl

Andries & Liesl du Toit 
Bloemfontein  


Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages