Liesl du Toit - afwesigheid van koor

7 views
Skip to first unread message

Liesl Du Toit

unread,
Feb 28, 2022, 9:56:30 AM2/28/22
to cantando@bloem bestuur
Goeie middag kollegas

Vertrou dit gaan goed met julle elkeen.

Graag wil ek net kennis gee van my afwesigheid by die koor amper die hele Maart. Ons toere vir Maart skop more af en is ons vir lang tye uitstedig. My opregte verskoning. 
  1. Dinsdag 1 Maart vertrek na Kruger Wildtuin
  2. Dinsdag 8 Maart arriveer in Bloemfontein vanaf Marakele - gaan kom maar kan laat wees. 
  3. Dinsdag 15 Maart nog in Kaap. Argus Sondag 13 Maart.
  4. Dinsdag 22 Maart - BFTN
  5. Dinsdag 29 Maart - arriver in Bloemfontein vanaf Witsand (Kgalagaditoer). Gaan poog om te kom - kan net dalk laat wees.
My opregte verskoning. Ek heg ons jaarprogram aan vir verduideliking van toere.

Groete Liesl

Vriendelike groete / Kind regards
Liesl

Andries & Liesl du Toit 
Bloemfontein  


Kosmos Toere Jaarprogram 2022.2.pdf
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages