Vriende
Hiermee die voorgenome liedere vir Sondag. Ons sal wel Donsdagaand moet kyk of die slotdele vd Magnificat aan die einde vd diens sal werk (wanneer ek agter die koor voor die orrel sit).
Adoramus
Laudate Dominum (Taizé)
O Heer, hoor my bid (Taizé)
Ubi caritas
Alleluia
Nada te turbe
[Gloria en Sicut erat uit Vivaldi Magnificat]
Bogenoemde is ok die volgorde.
Lekker aand
Louis
More Louis!
Baie dankie vir hierdie inligting, ons sal dit deurgee aan die koor.
Mooi dag verder!
Francois
--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "cantandobestuur" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com.
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/CT2P275MB12803B7654FA7DFCE300351FB0699%40CT2P275MB1280.ZAFP275.PROD.OUTLOOK.COM.