Fwd: FW: Kwotasies

19 views
Skip to first unread message

Liesl Du Toit

unread,
Oct 23, 2019, 3:10:02 PM10/23/19
to cantando@bloem bestuur
Goeie naand kollegas

Sien asseblief die drie opsies en prys per persoon. 
Laat weet asseblief wat julle dink. 

Lekker slaap. 

Vriendelike groete / Kind regards
Liesl
Andries & Liesl du Toit 
Bloemfontein  

---------- Forwarded message ---------
From: Annette Marais <mwma...@mweb.co.za>
Date: Wed, 23 Oct 2019 at 15:54
Subject: FW: Kwotasies
To: <liesl....@gmail.com>

AANDAG                                LIESL

TELEFOON                             0829248825

DATUM                                  12 NOVEMBER 2019

PLEK                                         ONBEKEND

TYD                                          18.00

AANTAL GASTE                   60

KWOTASIE                            ETE

PRYS                                        R190.00 PER PERSOON

                                                  Oondgeroosterde biefstuk met sampioensous

                                                  Gekrummelde hoenderboudjies

                                                  Gegeurde rys

                                                  Botterpietersielie aartappels

                                                  Pampoenpoffer met karamelsous

                                                  Groenbone met ham en kaas

                                                  Griekse slaai

                                                  Peppermintmaaskaas genot

KWOTASIE                            BRAAI

PRYS                                        R205.00 PER PERSOON

                                                  Lamtjop

                                                  Hoendersosatie

                                                  Boerewors

                                                  Warm aartappelgereg

                                                  Griekse slaai

                                                  Pynappel kaasvorm

                                                  Tuisgebakte brood met botter en konfyt

                                                  Koffie tert

KWOTASIE                            VINGERETE

PRYS                                        R150.00 PER PERSOON

WARM BORDE                     Spareribs

                                                  Salsa hoendervlerkies

                                                  Frikadelle

                                                  Kaasworsies met mosterd

                                                  Samousas

KOUE BORDE                        Salami horinkies met roomkaas

                                                  Gevulde eiers

                                                  Koue vleis kebab

                                                  Hoenderkaas balletjies

                                                  Pork belly en mango kebab

                                                  Tuisgebakte brode met biltongpatee

SOET BORDE                         Koeksisters

                                                  Truffels             

Prys sluit eetgerei in.

Groete                                   

Annette Marais

Pienaar Catering

Pienaar Spyseniers
COUNTRYPRINCE CK 96/29515/23 H/A

Mobile: +27 82 802 3104

E-mail:  mwma...@mweb.co.za

Pienaar Spyseniers proof2 (2)

Werner Stander

unread,
Oct 24, 2019, 9:44:55 AM10/24/19
to Liesl Du Toit, cantando@bloem bestuur
Beste Liesl, dankie vir jou moeite.

Ek hou van die eerste opsie.

JP hoeveel sal die koorkas die mense kan subsidieer? Dis nou net vir koorlede en nie gades. Ek weet ons kon verlede jaar ook vir die gades aflsag gee uit koorkas. Sal jy vir ons die somme kan maak?? Ons gee gewoonlik ten minste die helfte p.p. af.

Liesl hulle sal seker die gades moet inreken by die kwotasie?

Groete

Werner

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "cantandobestuur" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com.
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/CAH0tn_kTO-RHg0gfhtiTg6Kf%2BNL70iQ%2Btf3M_N88%3DF9ogqqiMw%40mail.gmail.com.

Francois Marais

unread,
Oct 24, 2019, 10:09:03 AM10/24/19
to Liesl Du Toit, cantando@bloem bestuur

Beste Liesl

Baie dankie vir die moeite met die kwotasies! Ek dink die eerste twee opsies is beter in die lig van ‘n aansit-ete wat dalk geriefliker vir almal sal wees. Ek steun Werner se versoek om subsidiering en hoor graag van JP.

Ek is van mening dat ons ‘n stembriefie opstel met die drie opsies daarop aangebring sodat die koorlede sonder beinvloeding hul keuse kan uitoefen, en die koor dan kan berus by die meerderheidsbesluit.

Kan ons dalk vra dat die koorlede hul eie drinkgoed en glase volgens eie keuse saambring, dit voorkom dat iemand verantwoordelikheid daarvoor moet aanvaar. Ons kan wel meld watter soort drinkgoed oorgebly het na die 10-jaar feesvieringe, dit kan dan net bloot saamgebring word na die afsluiting vir mense om te geniet sou hul wou.

Hoor graag jul terugvoer oor bogemelde.

Vriendelike groete.

Francois

UFS Logo

Francois Marais

Manager, Extended Curriculum Programmes: UFS
Faculty: South Campus
PO Box 339, Bloemfontein 9300, Republic of South Africa
http://apps.ufs.ac.za/emailsignature/siteimages/icon_tel.jpg 051 505 1498
http://apps.ufs.ac.za/emailsignature/siteimages/icon_mail.jpg Mar...@ufs.ac.za
http://apps.ufs.ac.za/emailsignature/siteimages/icon_facebook.png http://apps.ufs.ac.za/emailsignature/siteimages/icon_twitter.png http://apps.ufs.ac.za/emailsignature/siteimages/icon_youtube.png

http://apps.ufs.ac.za/emailsignature/siteimages/inspire.jpg

http://apps.ufs.ac.za/emailsignature/siteimages/inspire.jpg

--

You received this message because you are subscribed to the Google Groups "cantandobestuur" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com.
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/CAH0tn_kTO-RHg0gfhtiTg6Kf%2BNL70iQ%2Btf3M_N88%3DF9ogqqiMw%40mail.gmail.com.

University of the Free State: This message and its contents are subject to a disclaimer.
Please refer to http://www.ufs.ac.za/disclaimer for full details.

Liesl Du Toit

unread,
Oct 24, 2019, 10:52:41 AM10/24/19
to cantando@bloem bestuur
Hallo Julle

Ek het die kwotasie aangevra vir 60 mense (ongeveer 40 koorlede en 20 gades / metgeselle). 
Sal die saal soveel mense kan hanteer? 

Ek het net gewonder oor die gesinne? Sou mens nie dalk 'n opsie oorweeg wat kinders insluit nie? Dan sal die skoolsaal nie werk nie. Net gewonder...

Sal vir die koor so gou moontlik moet laat stem. Wag dan om van JP te hoor. 
Mooi dag. 

Alet Olivier

unread,
Oct 25, 2019, 4:03:38 AM10/25/19
to Francois Marais, Liesl Du Toit, cantando@bloem bestuur

Beste Liesl en almal

Jammer ek val nou eers in – was die afgelope twee dae baie besig…

Dankie Liesl vir jou moeite.

Ek stem saam met Francois

1)      Laat koorlede stem, dank an ons se dis ‘n meerderheidskeuse en nie komitee se voorkeure nie

2)      Subsidiering – soos ons tydens die kort vergadering bespreek het. JP gee aanduiding wat moontlik is in die lig van die kwotasies.

3)      Stem saam oor drinkgoed. Dit maak dit makliker vir almal met elkeen se eie keuse en voorkeure. Indien daar wyn oor is na die konsert, kan Jan dit saambring.

Mooi naweek.

Groetnis

Alet

Lekker slaap. 

Image removed by sender.

image001.jpg
image002.jpg
image003.jpg
image004.png
image005.png
image006.png
image007.jpg
image009.jpg
image010.jpg

Jean-Pierre du Plessis

unread,
Oct 25, 2019, 6:01:53 AM10/25/19
to Alet Olivier, Francois Marais, Liesl Du Toit, cantando@bloem bestuur
Goeie dag,

Soos dit op hierdie oomblik staan, kan die koorkas n gedeelte van koste dek.

Gebaseer op 60 mense, lyk dinge so:

1. Scenario 1: Koor subsidieer elke persoon (koorlid en gaste soos beskryf in die aanvanklike epos/kwotasie) met:
1.1 R100
Baseer hier op, sal die koor R6000 bydra wat beteken dat die lede R90, R105 en R50 sal betaal.

1.2 R150
Baseer hierop sal die koor R9000 bydra wat beteken dat lede R40, R65 en R0 sal betaal.

1.3 R125
Baseer hierop sal die koor R7500 bydra wat beteken dat lede R65, R90 of R25 sal betaal.

Die ander opsie is, is dat koorlede ten volle subsideer word, maar dat enige gade/gaste se kaartjies ten volle betaal moet word. Gebaseer op 40 koorlede is die max subsidie R8200 (indien die R205 opsie geneem word).

Baseer op die huidige bank balans is die koorkas instaan op enige van die bogenoemde te hanteer, met die inagneming van orige verpligtinge wat die koor nog moet nakom voor die einde van die jaar.

Laat weet as julle vra het op ander voorstelle het.   

JP

Jean-Pierre du Plessis

unread,
Oct 25, 2019, 6:06:49 AM10/25/19
to Alet Olivier, Francois Marais, Liesl Du Toit, cantando@bloem bestuur
Korreksie

Onder scenario 2 sal die middel opsie R55 wees (nie R65) en scenario 3 R80 wees en nie R90.

Skies vir die fout.
JP

Liesl Du Toit

unread,
Oct 25, 2019, 3:22:37 PM10/25/19
to cantando@bloem bestuur
Baie dankie JP - groot waardering vir jou moeite met die uiteensetting. Ek net onseker -  by elke opsie is daar drie bedrae? Skuus, my kop wil nie teen die tyd van die aand daardie som maak nie? Eerste bedrag is die lid, dan die gade / metgesel en dan die derde bedrag? 😌

Graag heg ek 'n voorstel aan vir die stembrief. Gee asseblief julle insette of verander soos goeddink.

Mooi naweek. 

Vriendelike groete / Kind regards
Liesl
Stembrief vir Jaareindfunksie.docx

Werner Stander

unread,
Oct 28, 2019, 3:17:22 AM10/28/19
to Liesl Du Toit, cantando@bloem bestuur
Liewe Bestuur

Baie dankie vir die terugvoer. Ek dink  ons moet net die opsies opsit wat mens wil eet en geen pryse. Ons kan dan pryse nog deur die week uitwerk en dalk moreaand 15 minute voor die tyd by die Sand gou bymekaar kom?

Dan gesels ons gou. Die mense kan dan moreaand na repetisie stem en dan gee ons finale pryse met subsidies deur? As ons weet wat die besluit is?

Dit gaan moeilik wees om voor die tyd te bepaal.

Wat dink julle?

Francois Marais

unread,
Oct 28, 2019, 4:24:08 AM10/28/19
to Werner Stander, Liesl Du Toit, cantando@bloem bestuur

Beste Werner

Stem saam met jou. Ons gesels gou met die koor na die oefening en laat hul slegs oor die opsies stem.

JP

Francois Marais

Manager, Extended Curriculum Programmes: UFS
Faculty: South Campus
PO Box 339, Bloemfontein 9300, Republic of South Africa

 051 505 1498
 Mar...@ufs.ac.za
  
Alet Olivier

unread,
Oct 28, 2019, 4:49:43 AM10/28/19
to Werner Stander, Liesl Du Toit, cantando@bloem bestuur

Goeiemore almal

Ek stem saam met Werner se voorstel dat koorlede net oor opsies stem.

Vinnige byekaarkom Dinsdagaand is ook reg  met my - om die geldsake en subsidiering te bespreek.

Groetnis

Alet

From: cantand...@googlegroups.com [mailto:cantand...@googlegroups.com] On Behalf Of Werner Stander

Sent: 28 October 2019 09:17 AM
To: Liesl Du Toit

Cc: cantando@bloem bestuur
Subject: Re: FW: Kwotasies

Liewe Bestuur

Baie dankie vir die terugvoer. Ek dink  ons moet net die opsies opsit wat mens wil eet en geen pryse. Ons kan dan pryse nog deur die week uitwerk en dalk moreaand 15 minute voor die tyd by die Sand gou bymekaar kom?

Dan gesels ons gou. Die mense kan dan moreaand na repetisie stem en dan gee ons finale pryse met subsidies deur? As ons weet wat die besluit is?

Dit gaan moeilik wees om voor die tyd te bepaal.

Wat dink julle?

On Fri, 25 Oct 2019 at 21:22, Liesl Du Toit <liesl....@gmail.com> wrote:

Baie dankie JP - groot waardering vir jou moeite met die uiteensetting. Ek net onseker -  by elke opsie is daar drie bedrae? Skuus, my kop wil nie teen die tyd van die aand daardie som maak nie? Eerste bedrag is die lid, dan die gade / metgesel en dan die derde bedrag? 😌

Graag heg ek 'n voorstel aan vir die stembrief. Gee asseblief julle insette of verander soos goeddink.

Mooi naweek. 

Vriendelike groete / Kind regards

Liesl

Image removed by sender.

Andries & Liesl du Toit 

Bloemfontein  

On Fri, 25 Oct 2019 at 12:06, Jean-Pierre du Plessis <koffi...@gmail.com> wrote:

JP

Error! Filename not specified.

Francois Marais

Manager, Extended Curriculum Programmes: UFS
Faculty: South Campus
PO Box 339, Bloemfontein 9300, Republic of South Africa

Error! Filename not specified. 051 505 1498
Error! Filename not specified. Mar...@ufs.ac.za
Error! Filename not specified. Error! Filename not specified. Error! Filename not specified.

Error! Filename not specified.

Error! Filename not specified.

From: cantand...@googlegroups.com <cantand...@googlegroups.com> On Behalf Of Liesl Du Toit
Sent: Wednesday, October 23, 2019 9:10 PM
To: cantando@bloem bestuur <cantand...@googlegroups.com>
Subject: Fwd: FW: Kwotasies

Goeie naand kollegas

Sien asseblief die drie opsies en prys per persoon. 

Laat weet asseblief wat julle dink. 

Lekker slaap. 

Vriendelike groete / Kind regards

Liesl

Error! Filename not specified.

Error! Filename not specified.

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "cantandobestuur" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com.
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/CAH0tn_kTO-RHg0gfhtiTg6Kf%2BNL70iQ%2Btf3M_N88%3DF9ogqqiMw%40mail.gmail.com.

University of the Free State: This message and its contents are subject to a disclaimer.
Please refer to http://www.ufs.ac.za/disclaimer for full details.

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "cantandobestuur" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com.
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/f2b02915dc1a4eb4959e40eb91842d27%40MCEX03.kovsies.ufs.ac.za.

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "cantandobestuur" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com.
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/002801d58b0a%24aec68fc0%240c53af40%24%40mweb.co.za.

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "cantandobestuur" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com.
To view this discussion on the web visit https://groups.google.com/d/msgid/cantandobestuur/CAH0tn_%3Dv%3Dt%3DOeak8LR%2BcbSucw5wURzpyGXMDROnDEdKhzLrAZA%40mail.gmail.com.

--
You received this message because you are subscribed to the Google Groups "cantandobestuur" group.
To unsubscribe from this group and stop receiving emails from it, send an email to cantandobestu...@googlegroups.com.

image001.jpg
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages