Beste Werner,
Na aanleiding van ons telefoniese gesprek vroeër:
Die datums en tye is as volg:
5 & 12 Desember 2020, 11:00 - 14:00, by Northridge Mall in Bloemfontein.
Ons kyk na 3/4 liedere deur die loop van die oggend, die logistics hier rondom kan ons nog bespreek, maar die idee is dat ons 4/5 “sets” doen met ongeveer 4/5 liedjies in elke set,
waarvan die koor dan een liedjie sal doen per set.
Ek is wel onseker oor hoe julle betaling hanteer, as jy dalk bietjie meer inligitng kan deurgee.
Ons is natuurlik oop vir enige voorstelle en gesprekke.
Hoor graag van jou!
Mooiste groete,
C.