Bravoland wens hiermee die nuut verkose Volksraad alle sterkte toe vir die groot taak wat voor die deur lê.
Ons
weet dat die volk in goeie hande is met die puik manne wat verkies is.
Dit is almal manne wat al diep spore in die volks akker getrap het .
Waar
Bravoland 'n vry kuber staat is, bid en vertrou ons dat hierdie nege
tal manne volks vryheid 'n werklikheid gaan maak in ’n begrensde
grondgebied. Ons Hemelse Vader se seën word julle toegebid in hierdie
reuse taak wat julle namens die volk aanpak.
Bravoland beloof
hiermee ook haar steun in enige take wat die Volksraad aanpak. Julle kan
gerus op ons knoppie druk wanneer julle dit benodig.
Seën wense,
Alwyn de Klerk
Staatspresident
http://www.bravoland.co.za/forum/index.php/topic,6091.0.html