Boek op afslag

6 views
Skip to first unread message

Willie Botes

unread,
May 9, 2011, 12:56:51 AM5/9/11
to Botes Stamregister
My boek is op afslag beskikbaar tot en met 25 Mei 2011.

Vir meer besonderhede besoek my webblad by http://botes-stamboom.weebly.com

Bestel dus jou kopie voor daardie datum om voordeel te trek uit die
afslag.

Onthou om asb julle familie info vir my te stuur sodat ek my huidige
data kan opdateer. Ek beplan om dit te gebruik in my opvolg volume
waaraan ek werk.

My eerste boek bly steeds die fondasie en die opvolg boeke gaan dus
net aanvullend wees.

Kry asb julle familie betrokke en vertel hulle waarmee ek besig is, op
die manier kan julle my help aangesien ek as self uitgewer vir my boek
optree en verantwoordelik is vir eie bekendstelling, bemarking en
verkope van my boek.

Groetnis

Willie
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages