More almal
Julle moet asb nie vergeet om julle opgedateerde familie info vir my
te stuur nie sodat ek dit kan verwerk en by my huidige data kan plaas.
Ek wil julle ook net weer daaraan herinder dat my boek tot en met Mei
maand beskikbaar gaan wees vir slegs R220 (posgelde uitgesluit). Die
normale prys is R270.
Laat weet dus julle familie en vriende, wat nog nie die boek aangekoop
het nie, van die aanbod. Bestellings kan geplaas word via my webblda
by
http://botes-stamboom.weebly.com/bestel-die-boek.html
Betrek asb julle familie sodat hulle almal asb vir my hulle
opgedateerde familie info kan aanstuur. Onthou ook om stories,
staaltjies en fotos te stuur aangesien dit my opvolg boek net soveel
meer interesanter sal maak.
Groetnis en hoor graag van julle.
Willie Botes