Nuusbrief

20 views
Skip to first unread message

Willie Botes

unread,
Jun 1, 2011, 7:44:35 AM6/1/11
to Botes Stamregister
Middag

Gaan lees gerus die jongste nuusbrief op my webblad by
http://botes-stamboom.weebly.com/nuusbrief.html

Onthou ook om asb julle familie info vir my te stuur dmv die vorm op
my webblad by http://botes-stamboom.weebly.com/informasie-vorms.html

Betrek julle familie om ook vir my my info te stuur en die boek aan te
bestel asb.

Indien jy nog nie 'n boek het nie onthou om jou bestelling te plaas
via my webblad by http://botes-stamboom.weebly.com/bestel-die-boek.html.

Groetnis en ek hoor graag van julle.

Willie Botes
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages