Kennisgewing

2 views
Skip to first unread message

Willie Botes

unread,
Apr 28, 2011, 4:32:00 AM4/28/11
to Botes Stamregister
More almal

Ek wil elkeen van julle net daaraan herinder om asb te onthou om julle
familie info vir my te stuur na best-opp...@multisure.co.za sodat
ek dat kan verwerk en by my bestaande data kan voeg.

Ek herinder julle ook dat my boek steeds op afslag beskikbaar is tot
en met 25 Mei 2011. Die van julle wat dus nog nie my boek aangekoop
het nie kan dit dus nou doen teen die afslag prys.

Ek wil 'n beroep op elkeen van julle doen om my te help om my boek aan
ander familie lede bekend te stel aangesien ek as self uitgewer optee
en dus my eie bemarking en bekendstelling van my boek moet doen -
julle hulp sal dus hoog op prys gestel word.

My webblad adres is http://botes-stamboom.weebly.com waar verwysings
gestruur kan word asook bestellings geplaas kan word.

Groetnis

Willie Botes
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages