helikoptêr (plural helikopter-helikopter, first-person possessive helikopterku, second-person possessive helikoptermu, third-person possessive helikopternya)
helikopter (plural helikopter-helikopter, informal 1st possessive helikopterku, 2nd possessive helikoptermu, 3rd possessive helikopternya)
helikopter n (definite singular helikopteret or helikoptret, indefinite plural helikopter or helikoptre, definite plural helikoptra or helikoptrene)
Ang helikopter usa ka aircraft nga "makalupad" gamit ang iyang mga rotor, diin kada-rotor adunay duha ka "rotorblade". Ang Helikopter giisip nga "rotorcraft" o "rotary-wing" nga abyon. Kini aron paglahi kanila sa mga "fixed-wing" nga abyon, kay ang helikopter nagkuha man sa iyang "lift" gamit ang pagtuyok sa iyang mga rotor.
Isip usa ka aircraft, dako'g bentaha ang iyang bertikal nga paglupad (vertical lift) nga dili na magkinahanglan ug "forward lift" sama sa eroplano. Kay pabertikal man ang iyang paglupad ug pagtugpa, pwede siyang makalupad bisa'g gamay ra ang runway. Pwede usab kining makatugpa sa bisan asang patag ug hawan nga luna nga masulod ang helikopter. Pwede usab maka-"hover" ang helikopter (Ang paglupad nga 'steady' sa usa ka posisyon). Tungud niini, ang mga helikopter paboritong gamiton sa mga rescue teams ug mga rescure missions.
Bisan tuod nga aduna nay gigama nga mga helikopter niadtong unang lima ka dekada sa panahon sa abyon, niadto rang 1942 misikat ang helikopter. Ang mga helikopter ni Igor Sikorsky maoy usa sa mga unang model nga gi-"mass-produce".
'n Helikopter is 'n tipe lugvaartuig wat deur 'n groot, roterende vlerk of vlerke aangedryf word. Helikopters kan vertikaal opstyg en land. Alhoewel eksperimentele helikopters reeds gedurende die vroeë 1920's verskyn het, het Igor Sikorsky eerste daarin geslaag om kommersiële produkte te bou.
Die konvensionele helikopter beskik oor twee rotors, die hoofrotor wat horisontaal en voor op die romp is en die kleiner, stertrotor wat vertikaal agter op die stert is. Die hoofrotor moet die helikopter laat opstyg, daal of op een plek laat hang. Die stertrotor moet die wringkrag van die enjin teenwerk sodat die romp nie in die teenoorgestelde rigting as die hoofrotor draai nie.
'n Helikopter se rotor kan twee, drie, vier of meer lemme hê. Sommige helikopters het twee rotors, maar gewoonlik het hulle net een groot rotor met 'n klein rotor op die stert wat voorkom dat die stert in die rondte tol.
As die drakrag van die rotor groter as die massa van die helikopter is, styg dit op. As dit minder is, sak die helikopter af, en as die drakrag en die helikopter se massa gelyk aan mekaar is, bly dit op een plek hang.
Die helikopter kan vorentoe, agtertoe en sywaarts gestuur word deur die vlak van die rotor in daardie bepaalde rigting te laat kantel. Deur middel van die vlieënier se stuurkolom (die sikliese steekreëlaar) kan hy die hoek van elke lem van die rotor verander terwyl dit in die lug maal. Sodoende kan die rigting van die draagkrag vorentoe, agtertoe of sywaarts gekantel word.
Begin die helikopter in 'n bepaalde rigting beweeg, bly die draaihoek van die rotor in die rigting van die beweging tot die vlieënier dit verander. Daarom lyk dit dikwels asof 'n helikopter wat vinnig vlieg met sy neus grond toe wys in die rigting waarin hy beweeg.
Wanneer 'n skroef of rotor deur 'n masjien aangedryf word, ontstaan 'n reaksie wat die masjien self in die teenoorgestelde rigting wil laat tol. Om dit teen te gaan, word helikopters óf van twee rotors voorsien wat in teenoorgestelde rigtings draai en mekaar balanseer, óf van 'n klein stertrotor wat die draaimoment van die hooflugrotor teengaan.
Die vlieënier kan die hoek van die lemme se stertrotor met sy voetpedale beheer en sodoende die stukrag van die rotor laat toe- of afneem. Só kan hy die stert van die helikopter in enige rigting draai en die helikopter stuur. Hy kan selfs die helikopter in die rondte laat tol.
Helikopters kan feitlik orals kom: oor berge, see en oorstroomde gebiede. Hulle kan afgeleë vuurtorings op eilande besoek en dorpies wat deur aardbewings of watervloed afgesny is. Die helikopter het twee groot voordele bo die vastevlerkvliegtuig: hy kan stil op een plek in die lug hang, en hy kan op 'n baie klein kolletjie land. So gebruik meeste lande se vlote helikopters wat op die dekke van hul oorlogskepe land. Hulle help ook met die opsporing van duikbote.
'n Belangrike nadeel van die helikopter is dat dit so duur is; dit is ook duur om in stand te hou. Dit is moeiliker om te bestuur as die gewone vliegtuig en het 'n kragtiger masjien nodig om dieselfde vrag te dra. Dit gebruik meer brandstof as die vliegtuig, het 'n korter aksiestraal, vlieg heelwat stadiger, is lawaaieriger en kan moeilik in die donker of in mis reguit gestuur word.
Sikorsky se eerste werkbare, konvensionele helikopter was die VS-300. Hy het gedurende Junie 1938 aan die helikopter begin werk wat aangedryf was deur 'n 75-perdekrag Lycoming enjin. Die enjin se dryfas was horisontaal en het die hoofrotor met 'n as-en-katrolstelsel aangedryf. Dit het ook oor 'n vryhardloopmeganisme beskik sodat die rotors aanhou draai indien die enjin faal. In Julie 1940 is die enjin vervang met 'n 90-perdekrag Franklin-enjin en in April 1941 met 'n 110-perdekrag Franklin-enjin. Tussen 15 April en 6 Mei 1941 het dié helikopter 'n reeks rekords opgestel; op 6 Mei is 'n internasionale uithourekord van 1-uur, 32-min en 26-sekondes opgestel.
Gedurende Februarie 1942 het Sikorsky opdrag gekry van die Amerikaanse Weermag om 'n helikopter te bou wat die 450-perdekrag Wasp Jr-enjin gebruik. Die tandem-uitleg was verkies dit wil sê 'n waarnemer sit voor die vlieënier. Die helikopter se kajuit het bestaan uit Plexiglas wat 'n amper 360 visie verseker het.
De SAR-helikopters hebben beide een reddingcapaciteit van 19 personen of ruimte voor twee brancards of een combinatie hiervan. De cabine biedt ruimte voor de behandeling van patiënten. De helikopters zijn uitgerust met navigatie-, communicatie-, opsporings- en videoapparatuur en andere hulpmiddelen, waaronder:
De helikopters worden gehuurd van en onderhouden door Bristow Netherlands B.V. Zij leveren ook de bemanningen. De Defensie Materieel Organisatie (DMO) begeleidde de inkoop van de dienstverlening, door middel van een afgesloten prestatiegericht contract. DMO is verantwoordelijk voor het zekerstellen van de juiste uitvoering van het contract.
35fe9a5643