Hi Carin
Robert Post het ‘n Bye bespreekings groep; met lede reg oor die land; ek is ook op die lys; Ek cc hom.
Dink hy sal die beste persoon wees wat kan help om iemand te kry.
crp...@telkomsa.net
(021) 971 1022
073 080 3544
Groete
David
From: Carin Immelman [mailto:cimm...@tolplan.co.za]
Sent: 06
July 2015 03:57 PM
To: da...@compuwin.co.za
Subject:
Bye probleem
Hallo David
Ons het mekaar so lanklaas gesien dat ek jou email adres moes gaan uitkrap het.
As ek iets van bye hoor dink ek altyd aan jou. Weet nie of jy nog self betrokke is nie maar dalk kan jy net vir my inligting gee.
My broer is by Affies en die skool het ‘n plaas so 40 km voor Nelspruit. Hulle sukkel vreeslik met bye daar en hy kry nie iemand in die omgewing wat bye verwyder nie.
Ken jy dalk iemand wat bereid sal wees om daar heen te gaan en die bye te verwyder.
Jy kan vir my die inligting stuur en my broer sal hulle kontak.
Enige hulp sal baie waardeer word.
Vriendelike Groete
Carin Immelman
S: 0823204767
F: 0865279750