Eersterivier

1 view
Skip to first unread message

Robert Post

unread,
Sep 9, 2014, 2:06:40 PM9/9/14
to Bee...@googlegroups.com, beeremo...@googlegroups.com
"Arme pensioenaris" word deur haar bure en die polisie gedreig om 'n swerm bye wat in 'n blik in haar agterplaas ingetrek het te laat verwyder. Die bye is slegs enkele dae daar.
 
Sy het nou al water gegooi en vuur gemaak omdat sy nie nie geld het wat byeboere vra vir die werkie nie. Dit het die bye net laat rondvlieg en meer die buurt ontstel.
 
Kan iemand asb daar gaan draai. 082 639 9453
 
Robert Post
crp...@telkomsa.net
(021) 971 1022
073 080 3544
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages