Hallo
Ek stuur hierdie epos uit op ons epos groepe - ek hoop een van die mense in
Johannesburg skakel jou hieroor.
Groete.
Robert Post
crp...@telkomsa.net
(021) 971 1022
073 080 3544
----- Original Message -----
From: "abes" <
ab...@iafrica.com>
To: <
crp...@telkomsa.net>
Sent: Thursday, February 26, 2015 9:55 AM
Subject: Bye
> Goeie dag
> Ek het na julle praatjie op RSG geluister.
>
> Wat doen ons met bye wat ons van onstlae wil raak op 'n groen manier?
> Ek het elke jaar 'n byenes in my tuinmuur en ongelukkig is my dogter
> allergies vir bye. Ek kan een of 20 in die tuin verstaan maar die nes maak
> my op my senuwees.
>
> Kan iemand hulle kom verwyder, wil iemand hulle he?
>
> Groete
> Mignon
> Linden Johannesburg