Goeie dag Robert
Ek verwys na die artikel oor bye in die Lente uitgawe van die Platteland tydskrif.
Is dit moontlik dat u vir my kan raad gee in verband met die verwydering van n bye nes in die grond op my erf ?
Ek waardeer u moeite en hoor graag van u.
Baie dankie.
Charlotte Groenewald
Kuilsrivier
Kaapstad