Tersiere Opleiding

0 views
Skip to first unread message

Tinisha

unread,
Aug 5, 2024, 8:57:26 AM8/5/24
to adtatenzia
Onderwysin Suid-Afrika word deur twee nasionale departemente beheer, naamlik die Departement van Basiese Onderwys, wat verantwoordelik is vir laerskole en sekondre skole, en die Departement van Hor Onderwys en Opleiding, wat verantwoordelik is vir tersire onderwys en beroepsopleiding. Voor 2009 was beide departemente in 'n enkele Departement van Onderwys verteenwoordig.Onder Afrikalande suid van die Sahara het Suid-Afrika een van die hoogste geletterdheidsyfers.[1] Volgens The World Factbook - Central Intelligence Agency vanaf 2019 was 95% van die bevolking van 15 jaar en ouer in Suid-Afrika onderskeidelik geletterd.[1]

Suid-Afrika het 'n 3-vlak stelsel van onderwys waar leerlinge in 'n primre skool (laerskool) begin, gevolg deur horskool en daarna tersire onderwys in die vorm van (akademiese) universiteite en universiteite van tegnologie (die ou technikons).


In 2010 was daar 12 3 miljoen leerlinge, 386 000 onderwysers en ongeveer 48 000 skole (8 onderwysers per skool gemiddeld) - insluitend 390 Skole vir Spesiale Behoeftes en 1000 geregistreerde private skole in Suid-Afrika. Amptelik word Graad 1 tot 7 in laerskole aangebied en Graad 8 tot 12 in horskole. Op diskresie van die skool kan 'n Graad 0 en 13 ook aangebied word.


Skoollewe strek oor 13 jaar - of grade - hoewel die eerste jaar van onderwys, Graad R of "ontvangsjaar", en die afgelope drie jaar, Graad 10, 11 en Graad 12 of "Matriek" is nie verpligtend nie. Baie primre skole bied graad R, hoewel dit pre-skooljaar kan ook ingevul word by die kleuterskool.


Onlangs het groot vordering gemaak is in die bekendstelling van nuwe tegnologie aan die voorheen benadeelde skole. Organisasies soos Khanya, [1] (Nguni vir verligting) gewerk rekenaar toegang in staat skole te voorsien. In 'n onlangse nasionale inisiatief is die skepping van "FOCUS" skole. Hierdie spesialiseer in spesifieke kurrikulum-areas (Sake en handel, Ingenieurswese, Kuns en Kultuur) en is baie soortgelyk aan die Britse spesialis skole-program.


Vir toelating tot die universiteit, is 'n "Matrikulasie-endossement" vereis word, hoewel sommige universiteite nie hul eie addisionele akademiese vereistes. Suid-Afrika het 'n lewendige hor sektor, met meer as' n miljoen ingeskrewe studente in die land se universiteite en universiteite van tegnologie. Al die universiteite outonome, verslag te doen aan hul eie rade eerder as die regering.


Suid-Afrika het die konsep van die openbare en private skole. Hulle wissel volgens karakter, grootte, gehalte van onderwys, en die finansile voordele. Albei is belowend. Die meeste skole word befonds deur die staat en private skole word gefinansier deur gelde. 2,8% van die totale skoolbevolking is privaat gelyk 340.000 studente. In 2010, die geletterdheid-koers is 88,0% en Suid-Afrika is gelys gesamentlike 107 van die 180 lande oor die wreld geletterdheid lys.


Die feit dat jy ʼn Akademia-alumnus is beteken dat jy deel van 5,6% Suid-Afrikaners is wat ʼn basiese tersire kwalifikasie verwerf het. Ons wil jou weereens gelukwens met die prestasie en jou bedank dat jy ʼn trotse ambassadeur van Akademia is. Maar is dit genoeg in ʼn sterk mededingende samelewing en in die huidige ekonomiese omstandighede?


Volgens Statistiek Suid-Afrika staan die werkloosheidsyfer tans op 34,4% en individue wat werk soek tussen die ouderdom van 15 en 24 jaar op 64,4%. Hierdie syfers dui aan dat indien jy moontlik aansoek doen vir ʼn pos, jy met baie aansoekers gaan meeding en daarom moet jy jouself van ander kandidate onderskei. Dit is belangrik om jouself in die werkgewer se skoene te plaas. Wie sal jy kies as twee persone dieselfde ervaring het, maar die een is hor gekwalifiseerd as die ander? Of, wanneer jy as werkgewer afleggings moet doen, wie gaan jy laat gaan, die een met of sonder verdere studies en opleiding?


Dit is waar dat nie alle posisies wat jy beklee of gaan beklee, verdere studies of nagraadse kwalifikasies gaan vereis nie, maar wanneer prestasie-evaluering, bonusse of bevordering ter sprake is, kan dit ʼn spelwisselaar (game changer) wees. Volgens die Wreld- Ekonomiese Forum is die topdrievaardighede wat benodig word in die werkplek:


Dit is vaardighede waarna werkgewers in die veranderende wreld van werk op soek is. Verdere studies en opleiding kan jou beter toerus om hierdie vaardighede aan te leer. Dit behels onder andere om oor spesifieke temas te lees, te skryf, bespekings te doen en probleme op te los. Dt bevorder jou vermo om te kan analiseer en evalueer. Verder sal dit jou toerus om onafhanklik en gedissiplineerd te funksioneer omdat jy byvoorbeeld jou eie studieskedule moet bestuur, navorsing moet doen en by sperdatums moet hou. Dit is juis hierdie eienskappe wat jou gaan onderskei van die gemiddelde individu. Die opoffering is dalk nou groot, maar vir ʼn beter toekoms is dit die moeite werd.


Bestuurders en toesighouers moedig verdere studies aan omdat dit bevorderlik is vir die vooruitgang in die werksomgewing. So baat beide die werkplek en die individu by die nuutste neigings in die mark en tegnologie wat dit ondersteun. Werkgewers weet wat dit verg om verdere studies aan te pak en watter vaardighede en karaktertrekke mens benodig om dit suksesvol te voltooi. Dus heers daar ʼn mate van respek in die werkplek vir diegene met verdere studies en opleiding op hul kerfstok en wys dit dat jy jouself wil verbeter en onderskei.


Die feit dat daar ander mense is wat saam met jou inskryf vir verdere studies en opleiding, bied die geleentheid om te netwerk en jou kommunikasievaardighede op te skerp. Jy word blootgestel aan ander persone se sieninge en idees wat jou horisonne en kennis in ʼn bepaalde veld verbreed. Dit skep vir jou ʼn veilige omgewing om nuwe idees te deel en oop debatte te voer. So bou jy jou selfvertroue om in die werkplek ook jou opinie te kan gee wat beter begrond is as voorheen.


Verdere studies kan jou bewus maak van ander onderwerpe, studierigtings of beroepe wat jy nooit andersins sou oorweeg het nie. In die proses leer jy ook meer van jouself en ontwikkel jou menswees om op ʼn hor vlak uitsette te lewer as die gemiddelde kollega.


Die Lubrański Akademie (Pools: Akademia Lubrańskiego; Latyn: Collegium Lubranscianum) was 'n universiteits-kollege wat in 1518 deur biskop Jan Lubrański in Poznań gestig is. Dit was die eerste skool in Poznań wat tersire opleiding aangebied het, maar was nie 'n volle universiteit nie.


Die Lubrański Akademie het daarna gestreef om onafhanklikheid te verkry van die Krakw Akademie, maar is uiteindelik getransformeer na 'n fakulteit van die Akademie. Voor die stap het die Lubrański Akademie uit ses skole bestaan: filosofie, logika, wiskunde, tale (Latyn, Grieks, regte en retoriek.


Die akademie se hoofgebou is in die 17de en 18de eeu herontwerp. In 1780 het die Akademie saamgesmelt met die Jesueteinstelling, Collegium Posnaniae. Vandag huisves die Lubrański Akademie se geboue die museum van die Rooms-Katolieke Aartsbisdom van Poznań.


Wanneer jy die dag jou matrieksertifikaat het, kan jy op 'n verdienste van gemiddeld twee keer soveel reken as iemand wat rens langs die pad die skool verlaat het. Deur 'n B-graad agter jou naam te voeg, kan jy egter in jou aktiewe werktyd tot 350% soveel verdien as iemand met matriek. Dt was van die vernaamste bevindinge in 'n indiensnemingsverslag wat Mike Schssler, ekonoom van T-Sec, vir die vakbond Uasa opgestel en in Mei uitgereik het. Deur die statistieke van verlede jaar se omvattende arbeidsmagpeiling te ontleed en te vertolk, het hy bevind dat elke bykomende kwalifikasie ekstra verdienstepotensiaal inhou. Schssler het bereken dat iemand sonder enige skoolopleiding maar sowat R1,2 miljoen in sy werkleeftyd kan verdien. Hierteenoor kan iemand met 'n M-graad sowat R24 miljoen verdien in die gemiddeld 37 jaar wat so iemand werk. Sowat 50% van studente wat 'n graadkursus aandurf voltooi dit nie. Dit is nie net plaaslik 'n probleem nie, maar ook internasionaal. Sakeondernemings kla ook dat 'n onaanvaarbaar groot persentasie van die gegradueerdes wat hulle in diens neem, nog baie opleiding nodig het voordat hulle 'n produktiewe bydrae lewer. Universiteite is op hul beurt bekommerd oor die akademiese tekortkominge van studente wanneer hulle vir hul graadstudie registreer. Daarom word al hoe meer daaraan gedink om 'n ekstra jaar by graadkursusse te voeg om studente belangrike vaardighede te gee en beter vir die werkomgewing voor te berei. So kan ingenieursopleiding met een jaar tot vyf jaar verleng word en 'n BA-graad van drie tot vier jaar. Dit was ook een van die vernaamste aanbevelings van die horonderwysvereniging (Hesa) op 'n onlangse vergadering van die land se onderwyswerkgroep. Prof. Barney Pityana, rektor van Unisa en voormalige voorsitter van Hesa, het verlede jaar daarop gewys dat die gaping tussen skool en tersire onderrig beter oorbrug sal moet word. Hy het voorgestel dat 'n ekstra jaar by elke graad- en diploma-kursus gevoeg word en dat ekstra studiemodules ingesluit word, soos syfer-, lees en skryfvaardighede en teorie van kennis, en dat di wat nie na wens vorder nie, selfs verdere modules sal moet baasraak. Dr. Theuns Eloff, rektor van die Noordwes-universiteit en huidige Hesa-voorsitter, steun ook 'n ekstra studiejaar omdat veral eerstejaarstudente se taalvaardighede soms skokkend ontoereikend is. Die ekstra jaar kan egter groot finansile druk op die departement van onderwys plaas, meen hy. Een van die universiteite wat drie jaar gelede die redes ondersoek het hoekom veral eerstejaars so sukkel, is die Universiteit van Stellenbosch (US). Verskeie subkomitees is daarna gevorm om moontlike bydraende faktore soos die skoolstelsel en bywoning van lesings te ondersoek en daarvolgens aanbevelings te maak. 'n Eerstejaar-akademie is ook gestig om aan studente en hul ouers leiding te gee, assessering van studente te doen binne die eerste ses weke nadat hulle hul studiejaar begin het en daarna deur remediring tekortkominge te probeer uitskakel. Die US beplan ook 'n konferensie vir 8-10 September waartydens metodes om eerstejaars se prestasie te verbeter, onder die loep geneem sal word. Die Universiteit van die Vrystaat het in 'n onlangse uitgawe van die SA Journal of Higher Education oor die sukses van 'n projek geskryf wat ten doel het om die leesvaardighede van studente te verbeter. Uiteindelik was die vordering van die eksperimentele groep vergeleke met die kontrolegroep 33,3% beter, met die gepaardgaande voordele van 'n groter leesspoed sonder om enige begripsgehalte in te boet. Hesa s universiteite is die bron van kennistoename en vaardigheid wat nodig is vir die gemeenskap en die ekonomie. Die uitdaging is om die meer as 700 000 studente wat tans aan 23 SA universiteite studeer, s op te lei dat hulle nie net 'n horonderwyskwalifikasie behaal nie, maar 'n loopbaan wat goeie vaardighede vereis, kan volg en 'n goeie inkomste kan verseker. Die noodsaaklikheid vir SA om goed opgeleide en bekwame gegradueerdes van alle rasse te lewer, is onlangs bevestig deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN) se eenheid vir beleidsontleding. In navorsing by sewe SA universiteite het die RGN-eenheid bevind dat SA se universiteite se gradueringskoers van 15% van die laagste ter wreld is. Ongelykhede, met die persentasie vir wit studente meer as twee keer soveel as di van swart studente, is ook bevestig. Die RGN maan na aanleiding van di politiek-verwante navorsing, High University Drop-out Rates, dat di ongelykhede 'n ernstige bedreiging inhou vir SA se planne om armoede en ongelykhede uit te skakel. Dit is slegs een van verskeie uitdagings wat beleidmakers van die regering en SA se universiteite in die komende jare baie besig gaan hou.

3a8082e126
Reply all
Reply to author
Forward
0 new messages